# Die MANCOSA-onderwysinrigting sê die Nasionale Ontwikkelingsplan teiken ‘n tersiëre onderwysdeelname van 30-persent teen 2030 terwyl die huidige beramings daarop dui dat die mikpunt nie bereikbaar is sonder aansienlike ingrypings nie. Dokter Stephan van der Merwe van MANCOSA sê dis ‘n krisis en ingrypings soos finansiële ondersteuningsmeganismes en openbare-privaat venootskappe is nodig:
# The DA lost a ward to the MK Party in KwaZulu-Natal and retained a seat in Gauteng. The Electoral Commission says the DA’s Martin Brown won the by-election in ward 6 in the Rand West Municipality. Voter turnout was just 27-percent. In KwaZulu-Natal, MK’s Mandla Biyela won the by-election in ward 110 in the […]
# Tennis: Ukraine’s Lesia Tsurenko says she is taking legal action against the WTA, alleging abuse. In a post on X, the 35-year-old made a string of accusations against an unnamed executive of the women’s tour. The world number 88 accused the executive of mental abuse, saying this led to her having panic attacks, hampering […]
# Die regering waarsku ouers en voogde om hulle kinders fyn dop te hou, veral wanneer hulle reis, in groot skares, by godsdienstige byeenkomste en ontspanningsplekke. Die woordvoeder van die Regerings-kommunikasie- en inligtingstelsel, Kgomotso Ranoto, sê ouers moet seker maak hul kinders onthou belangrike inligting soos huisadresse en selfoonnommers. Hy sê kinders moet ook die […]
# Paasnaweek-reisigers kan vertragings verwag op die N2 tussen George en Wildernis in die Wes-Kaap weens padwerke. Die padagentskap SANRAL waarsku dat slegs een laan in albei rigtings oop is tussen die Kraaibosch-wisselaar en Wildernis. Verkeersbeamptes sal tot sesuur vanaand beskikbaar wees om verkeer by sleutelkruisings te reguleer. Verkeersveiligheidsbeamptes sal ook aan diens wees. SANRAL […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê hy gaan aan die DA, die VF Plus en die ACDP skryf oor hoe belangrik dit is om voorskrifte oor swart ekonomiese bemagtiging in openbare verkrygingsbeleid te skrap. Die instituut het verlede week die EFF en die MK-party oor dieselfde kwessie genader. Hy sê die skrapping van hierdie beleid […]
# The MANCOSA School of Education says the National Development Plan targets a tertiary education participation rate of 30-percent by 2030. However, current trajectories suggest that this goal may remain elusive without substantial interventions. MANCOSA’s doctor, Stephan van der Westhuizen, says this is a crisis and interventions such as financial support mechanisms and public-private partnerships […]
# ‘n Gegradueerde van die Universiteit van die Wes-Kaap, Sanelisiwe Qayi, sê sy is vasberade om Suid-Afrikaanse howe meer toeganklik vir nie-Engelssprekendes te maak. Die 22-jarige van Laer Cala in die Oos-Kaap het onlangs Magna Cum Laude gegradueer met ‘n BA-honneursgraad in isiXhosa. Qayi se navorsing verken die rol van Afrika-tale in gekose Suid-Afrikaanse howe […]
# Kameras wat in Hatfield, Tshwane, opgestel is, het bygedra om misdaad te verminder deur beter waarneming en vinniger reaksietye. Die inwoners beleef aansienlike verbetering wat veiligheid betref deur die integrasie van Vumacam-tegnologi . Volgens berigte is meer as 161-duisend voorvalle van verdagte optrede en talle voertuigverwante voorvalle afgeneem. Die projek word geloof vir sy […]