# Agriculture minister John Steenhuisen says South Africa’s export market remains small due to its foot-and-mouth disease status. Steenhuisen confirmed that major feedlots halted production which disrputed supply to supermarkets, restaurants, and even the leather sector. Steenhuisen said the inability to slaughter also affects food security, particularly poorer consumers relying on affordable products like heads […]
# Soccer: Bayer Leverkusen have sacked manager Erik ten Hag after just two Bundesliga matches in charge. Fired by Manchester United last October, Ten Hag signed a contract until 2027 in May, taking over as the successor to Xabi Alonso, who moved to Real Madrid. Club CEO Fernando Carro said the decision was “painful, but […]
# The City of Tshwane today launched Arbor month in Hammanskraal, with Santam donating 250-thousand-rand worth of trees to support the city’s urban greening programme. The initiative aims to plant 300-thousand trees over three-years in townships and informal settlements. The city’s Zintle Mahlati called on residents and organisations to join efforts in planting trees and […]
# Agriculture minister John Steenhuisen says the government is stepping in to curb the devastating foot-and-mouth disease outbreak. Steenhuisen confirmed 274 unresolved cases across Gauteng, KwaZulu-Natal, Free State, North West and Mpumalanga. He confirmed the receipt of the remaining 400-thousand vaccine doses from Botswana, with 50-thousand already distributed. He says the remaining doses will target […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale tegnologieë, Solly Malatsi, waarsku dat nuusmedia sukkel om te oorleef en hy beskryf dit as ‘n bestaanskrisis. Malatsi het tydens die Media 20-beraad in Johannesburg die 2025 Wêreldpersvryheidsindeks aangehaal, wat bevind het dat media in 160 van 180 lande finansiële druk ondervind. Hy het regerings en die privaat […]
# Die DA in Gauteng versoek die provinsiale LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, om dringend aandag te skenk aan die infrastruktuur-uitdagings by Alrapark Primary School in Nigel, Ekurhuleni. Die party sê leerders het drie weke van skoolonderrig misgeloop weens gemeenskapsversetoptrede wat veroorsaak is deur swak en onveilige toestande by die skool. Die DA-lid, Sergio Isa […]
# Die rekenaarsekerheidsdienstemaatskappy Galix sê kuberbedreigings word al meer gesofistikeerd, voldoeningsvereistes word strenger, en organisasies is onder druk om veilig en vinnig te innoveer. Simeon Tassev van Galix sê die proses begin met die identifisering van risiko’s wat op die onderneming van toepassing is. Hy sê risiko’s moet gekategoriseer, geprioritiseer en in ‘n matriks geplaas […]
# ‘n Reuse-reddingsoperasie is in Afganistan aan die gang nadat ‘n kragtige aardbewing en verskeie naskokke huise platgevee en meer as 800 lewens geëis het in ‘n afgeleë, bergagtige streek. Die aardbewing het net voor middernag plaasgevind en geboue vanaf Kaboel tot by die buurland, Pakistan, se hoofstad, Islamabad, geskud. Die meerderheid Afgane woon in […]
# Krieket: Die prysgeld vir die Vrouewêreldbeker-krieket gaan die mansuitgawe oortref met ‘n totale prysgeld van 244-miljoen-rand. Die Internasionale Krieketraad het aangekondig die pryspot is vermeerder van die 62-miljoen-rand in 2022 en is nou meer as die 176-miljoen-rand van die laaste manswêreldbeker. Die 13de uitgawe van die vroue-50-boulbeurt-toernooi begin op 30 September in Indië en […]