# The International Relations and Cooperation Department, UNISA and the University of KwaZulu-Natal, has highlighted the role of financial inclusion in poverty reduction, equitable growth, and social stability. At a G20 Town Hall Outreach in Durban today the event emphasised that financial inclusion for economic development creates access to benefit grassroots economies. The meeting follows […]
# Die DA het ‘n klagte ingedien by die Openbare Beskermer teen die minister van Toerisme, Patricia de Lille, oor haar besluit om die Suid-Afrikaanse Toerismeraad te ontbind. Die party sê die raad het binne sy regte opgetree om uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, oor finansiële en onreëlmatighede te skors. Haseena Ismail van die DA sê […]
# The DA has lodged a complaint with the Public Protector against Tourism minister Patricia de Lille over her decision to dissolve the South African Tourism Board. The party says the board had acted lawfully to suspend CEO Nombulelo Guliwe over financial irregularities, but De Lille intervened. The DA’s Haseena Ismail says former board members […]
# Sokker: Engeland se kaptein, Harry Kane, oorweeg dit om aan te bly by Bayern Munich nadat sy belangstelling om terug te keer na die Premierliga afgekoel het. Kane het die seisoen op ‘n hoogtepunt afgeskop en 18 doele in tien wedstryde aangeteken om die Duitse kampioen se verdediging van sy Bundesliga-titel aan te vuur. […]
# Soccer: Harry Kane is considering extending his stay at Bayern Munich after the England captain claimed his interest in returning to the Premier League has cooled. Kane has made a fast start to the season at Bayern, scoring 18 goals in 10 games to fuel the German champions’ Bundesliga title defence. The 32-year-old, who […]
# Die Rooikruis sê hy staan gereed om gyselaars wat in Gaza in aanhouding is, na hulle families in Israel terug te besorg en om hulp aan die Gazastrook te lewer. Afgevaardigdes van Hamas, Israel en die Verenigde State sal na verwagting in Egipte byeenkom vir samesprekings wat beoog om die amper tweejaar-lange-oorlog in Gaza […]
# The Red Cross says it stood ready to help bring hostages held in Gaza back to their families in Israel and deliver aid into the Gaza Strip. Delegations from Hamas, Israel and the United States are due to convene in Egypt for talks today aimed at ending the nearly two-year war in Gaza. Both […]
# Sokker: Jude Bellingham is ‘n noemenswaardige weglating uit Thomas Tuchel se Engeland-groep vir dié maand se wedstryde teen Wallis en Letland. Die Euro-2024-naaswenner speel Donderdag ‘n vriendskaplike wedstryd teen Wallis en vyf dae later ‘n Wêreldbeker-kwalifiseerder-wegwedstryd teen Letland. Bellingham het ‘n kamp in September misgeloop toe hy ‘n skoueroperasie ondergaan het maar het sederdien […]
# Die regering het informele groepe uitgenooi om aan die G20 Maatskaplike Spitsberaad deel te neem. Die regering het registrasies vir die spitsberaad geopen, wat vir 18–20 November 2025 in Johannesburg geskeduleer is. Suid-Afrika se G20-presidentskapstema is Solidariteit, Gelykheid, Volhoubaarheid, en die spitsberaad sal die burgerlike samelewing, jeug, vrouegroepe, persone met gestremdhede, geloofsorganisasies en grondvlaknetwerke […]