# Krieket: Die eerste van drie eendagwedstryde tussen Suid-Afrika en Engeland word môre op Headingley in Leeds beslis, kort na die einde van die Proteas se witbalreekse in Australië. Suid-Afrika het die eendagreeks 2-1 gewen. Die eendagwedstryde teen die Engelse word gevolg word deur drie T20s, met die ervare kolwer David Miller wat terugkeer nadat […]
# Cricket: The first of three one-day games between South Africa and England will be played at Headingley in Leeds tomorrow, shortly after the end of the Proteas’ white ball series in Australia. South Africa won the ODI series 2-1. The ODIs against the English will be followed by a three-match T20 series, with experienced […]
# Die Trump-administrasie het die voormalige visepresident, Kamala Harris, se Geheime Diens-sekerheidsbeskerming teruggetrek. Die administrasie het ‘n verlenging opgeskort wat deur oudpresident Joe Biden goedgekeur is vir die verslane Demokratiese presidentskandidaat. Haar gebruiklike beskermingstydperk van ses maande het op 21 Julie verstryk. Hoewel Harris ‘n lae profiel handhaaf sedert sy die verkiesing verloor het, beplan […]
# The Trump administration has withdrawn former vice president Kamala Harris’s Secret Service security protection. The administration terminated an extension approved by then-president Joe Biden for Harris, the defeated Democratic presidential candidate whose customary six-month period of protection as former vice president ended 21 July. While she has kept a low profile since losing the […]
# Nasionale polisiekommissaris Fanni Masemola het die behoefte beklemtoon aan die deel van intelligensie en samewerking tussen lande om misdaad te bestry. Hy het gepraat met die afsluiting van die 27ste Interpol Afrika-streekkonferensie in Kaapstad. Masemola het die omvang benadruk van misdaaduitdagings waarmee wetstoepassing in Afrika en wêreldwyd te kampe het . Hy sê dit […]
# Die boorgatveld en watersuiweringsprojek in Philippi sal Kaapstad se drinkwatervoorraad vanaf 2028 ‘n hupstoot gee. Die aanleg, wat tans in aanbou is, sal daagliks tien-miljoen liter skoon water lewer deur middel van gevorderde filtrerings-tegnologie. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die projek is deel van die stad se plan om teen 2030 300-miljoen-liter water per dag […]
# KwaZulu-Natalse polisiebeamptes is geskors hangende ‘n interne ondersoek nadat hulle ‘n leerder met ‘n ampsvoertuig begelei het na ‘n matriekafskeid in Estcourt. Provinsiale kommissaris Nhlanhla Mkhwanazi het gelas dat hulle tydelik verwyder, dissiplinêre stappe gedoen en misbruikte staatshulpbronne terugbetaal word. ‘n Video op sosiale media toon die gewapende beamptes wat aan diens was, maar […]
# National police commissioner Fanni Masemola has emphasised the need for intelligence sharing and cooperation among nations to combat crime. He was speaking at the conclusion of the 27th Interpol African Regional Conference in Cape Town. Masemola highlighted the scale of crime challenges facing law enforcement in Africa and globally. He says these include human […]
# Rugby: Die Springbok-vroue se senter, Zintle Mpupha, beskou Sondag se Wêreldbeker-wedstryd teen Italië in York, Engeland, as die grootste wedstryd van hul lewens. Suid-Afrika sal in ‘n sterk posisie wees om vir die kwarteindronde te kwalifiseer as hulle die Italianers klop nadat hulle Brasilië in hulle eerste wedstryd 66-6 afgeransel het. Die Bokke is […]