# Die Departement van Verdediging voer tans gesprekke om die gesamentlike BRICS-Vlootoefening uit te stel. Dis oorspronklik vir November geskeduleer. Die oefening, wat elke twee jaar tussen Suid-Afrika, Rusland en China gehou word, sal na verwagting nou op ‘n latere, wedersyds-geskikte datum plaasvind. Siphiwe Dlamini van die departement sê die uitstel word benodig om ontwrigting […]
# Sokker: Die Department van Sport, Kuns en Kultuur het belangrike vooruitgang met die instelling van tegnologie vir die video-assistentskeidsregter aangekondig en 82-miljoen-rand van sy huidige begroting beloof om dit te verwesenlik. Mylpale is bereik in samewerking met die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging en die Premierliga, soos die uitreiking van ‘n versoek om voorstelle en belyning met […]
# The Department of Defence says it’s in talks to postpone the joint BRICS Naval exercise, originally scheduled for November. The exercise, held every two years between South Africa, Russia and China, is now expected to take place on a later mutually suitable date. The department’s Siphiwe Dlamini says the postponement is necessary to avoid […]
# Die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika het ‘n rekord-netto-wins van 5,3-miljard-rand getoon vir die jaar tot einde Maart, ’n styging van 14,4 persent. Dis gesteun deur hoër netto-rente-inkomste en billike waarde-opbrengste. Die uitvoerende hoof, Boitumelo Mosako, sê volgehoue inkomste het met 13,7-persent to 5,1-miljard-rand gegroei, terwyl afbetalings op die leningsboek ’n rekordvlak van 27,4-miljard-rand behaal het. […]
# Soccer: The Department of Sport, Arts and Culture has announced major progress in implementing Video Assistant Referee technology in South African soccer and pledged 82-million-rand of its current budget to make it a reality. Working with the South African Football Association and the Premier Soccer League, milestones include issuing a Request for Proposals and […]
# Die Activists and Citizens Forum het die nasionale polisiekomissaris, Fannie Masemola, geprys dat hy nie onder politieke druk swig oor die 121 dossiere van die KwaZulu-Natalse politieke moorde-taakspan nie. Die forum loof Masemola dat hy met die ondersoek voortgaan ondanks druk van president Cyril Ramaphosa en die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia. Die […]
# The Activists and Citizens Forum commended national police commissioner Fannie Masemola for standing firm against political pressure over 121 dockets from the KwaZulu-Natal political killings task team. The forum praised Masemola for continuing investigations without fear or favour, despite pressure from president Cyril Ramaphosa and acting Police minister Firoz Cachalia. The forum’s spokesperson, Dennis […]
# Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Fotovoltaïese Nywerhede sê Eskom het 100 agtereenvolgende dae sonder beurtkrag bereik. Die mylpaal word toegeskryf aan die kragvoorsiener se verbeterings en die vinnige groei van sonkrag, wat die vraag op die nasionale netwerk verminder en energiesekerheid versterk het. Die vereniging se uitvoerende hoof, Rethabile Melamu, versoek verdere belegging in sonkrag- […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie het herroepings aangekondig vir Ford Mustang, Ford Transit Custom, BMW X3, Volkswagen Polo en die Hino 500-reeks busse. Dis weens kritieke veiligheidsgebreke, insluitend foutiewe brandstofpompe, lugsakke, kopstukke, agterasse en stuur-onderdele. Phetho Ntaba van die kommissie moedig eienaars aan om hulle voertuie na gemagtigde handelaars te neem vir gratis herstelwerk om veiligheid […]