# Solidariteit se Regsnetwerk het ‘n hofaansoek ingedien teen nuwe swart ekonomiese bemagtigings-sektorkodes in die regsberoep. Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het die kodes in September onderteken. Solidariteit voer aan die kodes is onwettig en ongrondwetlik en oorreguleer die regsektor. Riaan Visser van Solidariteit meen die voorgeskrewe raskwotas vir regsfirmas beperk […]
# Solidarity’s Law Network has filed a court application against new black economic empowerment sector codes for the legal profession. They argue the codes, signed by Trade, Industry, and Competition minister Parks Tau in September, are illegal and unconstitutional and over-regulate the legal sector. Solidarity’s Riaan Visser believes the prescribed racial quotas for law firms […]
# Die Oekraïnse president, Volodymyr Zelensky, sê twee Chinese soldate is gevange geneem waar hulle saam met Russiese soldate in die ooste van Oekraïne geveg het. Hy sê hy het amptenare beveel om ‘n verduideliking van Beijing te eis. China is ‘n bondgenoot van Rusland en word beskuldig dat hy help in die oorlog teen […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-nege, Andrey Rublev van Rusland, hoop op ‘n lang afrigtingsvennootskap met sy landgenoot, Marat Safin, wat hy as sy held beskryf. Die 45-jarige voormalige wêreld-nommer-een het twee Grand Slamtitels ingepalm – die Amerikaanse Ope in 2000 en die Australiese Ope vyf jaar later. Hy was in 2016 die eerste Russiese speler om […]
# Build One South Africa leader Mmusi Maimane calls for strong leadership to tackle the budget crisis, urging a focus on solutions over political chaos. Maimane said the country’s fiscal problems are not just about the proposed VAT increase but stem from a government in paralysis, unable to address key economic issues. He has presented […]
# Verskeie polisie-afdelings is aangemoedig om data-gedrewe praktyke te aanvaar as ‘n maatskaplik-ekonomiese benadering om misdaad te beveg. President Cyril Ramaphosa het op die polisieberaad in Kemptonpark, Gauteng, beklemtoon die gebruik van data om die verband tussen misdaad te identifiseer, vereis moderne tegnologie in wetstoepassing, beter samewerking tussen afdelings, en sterker etiek binne die polisiediens. […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelenskyy says two Chinese soldiers have been captured while fighting alongside Russian soldiers in eastern Ukraine. He says he had ordered officials to obtain an explanation from Beijing. China is an ally of Russia and has been accused of helping its war in Ukraine, though Beijing has repeatedly denied allegations that […]
# Tennis: Russian world number nine, Andrey Rublev, eyes a long coaching partnership with his compatriot Marat Safin, whom he describes as his idol. The forty-five-year-old former world number one won two Grand Slam tournaments, the US Open in 2000 and the Australian Open five years later. He became the first Russian player to be […]
# President Cyril Ramaphosa het ‘n beroep gedoen vir die beëindiging van korrupsie binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die gemeenskap. Hy het tydens die polisieberaad klem gelê op aanspreeklikheid, etiese gedrag en integriteit. Ramaphosa vra ‘n meer professionele polisiediens, die verbetering van werwing en opleiding om ingewortelde tekortkominge teen te werk en openbare vertroue op […]