# Die Activists and Citizens Forum se raad aan president Cyril Ramaphosa en die minister van Polisie, Senzo Mchunu, is om onmiddellik te bedank om die land te red van verdere verleentheid. Dit volg nadat verdoemende onthullings by die Madlanga-kommissie aan die lig gebring is oor misdaadsindikate wat die strafregstelsel geïnfiltreer het. Die forum se […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Rugby: Die Haaie en die Leeus sal probeer om hierdie naweek onoorwonne te bly teen hulle onderskeie opponente met die Verenigde Rugbykampioenskap wat sy tweede ronde bereik. Die Stormers en Bulle sal ook wil voortbou op hulle sterk vertonings in die openingswedstryde. Die manne van KwaZulu-Natal speel vanaand om 9.05 SA-tyd teen die Dragons […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Rugby: The Sharks and Lions will try to remain unbeaten against their respective opponents this weekend as the United Rugby Championship picks up steam in round two. The Stormers and Bulls are keen to build on their strong starts to the season. The KwaZulu-Natalians take on the Dragons in Wales this evening at 9.05pm […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Acting Police minister Firoz Cachalia, says organised crime syndicates are increasing in South Africa and government needs to strengthen its law enforcement agencies to combat them. He was speaking during the handover of helicopters and armoured vehicles to specialised units at the police’s academy in Pretoria today. Cachalia says he has been working to build trust and […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Alvin Botes, sê die Franse polisie is besig om hulle ondersoek na die dood van die Suid-Afrikaanse ambassadeur, Nathi Mthethwa, af te handel. Hy het gepraat buite Mthethwa se woning in Kwambonambi, KwaZulu-Natal. Botes sê die lykskouings-verslag sal die oorsaak van sy dood uitwys, met die voorlopige […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die ANC sê hy sal alle lede wat by korrupsie betrokke is, isoleer en dissiplineer. Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula het op ‘n nuuskonferensie oor die uitkomste van die nasionale werkkomiteevergadering gesê korrupsie ondermyn dienslewering, beroof die armes, en verraai die waardes van die party. Hy het bygevoeg die wat wandade pleeg, staan alleen en […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The ANC says it will isolate and discipline any members involved in corruption. Briefing the media on the outcomes of the national working committee meeting, ANC secretary-general Fikile Mbalula said corruption undermines service delivery, robs the poor, and betrays the values of the party. Mbalula added those who engage in wrongdoing stand alone, will […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		#  Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni, Gauteng, is vir plundering aangewend eerder as vir gesondheidsorg. Dit volg nadat ‘n verslag deur die Spesiale Ondersoekeenheid onthul het sindikate word verbind met die diefstal van meer as twee-miljard-rand, met hospitaalpersoneel en gesondheidsbeamptes wat betrek word. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, vra beter […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die skuldigbevinding van die EFF-leier, Julius Malema, in sy vuurwapenverhoor in Oos-Londen. Malema se medebeskuldigde, sy voormalige lyfwag Adriaan Snyman, is vrygespreek. Die NVG se Oos-Kaapse woordvoerder, Luxolo Tyali, het bevestig die saak is tot Januarie uitgestel vir die indiening van ‘n voorvonnisverslag, waarna die NVG die hof sal raad […]