# Western Cape Department of Health urologist, Danelo du Plessis, successfully performed South Africa’s first robotic donor nephrectomy at Tygerberg Hospital. Du Plessis used the Da Vinci Xi Robotic system to remove a healthy kidney from a 45-year-old mother for her 24-year-old daughter. This is a major advancement in patient care and surgical innovation. He […]
# Golf: Young Australian Jeffrey Guan returned to the professional game almost a year after losing the sight in his left eye in a freak accident. A ball struck the 21-year-old in the eye during a tournament in Sydney – only a week after making his US PGA Tour debut. The two-time Australian junior amateur […]
# Tennis: Lloyd Harris van Suid-Afrika speel later vandag op een van die hoofbane op die Amerikaanse Ope in New York. Hy pak die vierde-gekeurde plaaslike gunsteling, Taylor Fritz, in die tweede ronde. Harris se suksesvolste verskyning in die toernooi was in 2021 toe hy sy eerste Grand Slam-kwarteindstryd gehaal het na hy Denis Shapovalov […]
# Tennis: South Africa’s Lloyd Harris will be in action on one of the main courts later today at the US Open in New York. He faces local favourite 4th seed Taylor Fritz in the second round. Harris’s most successful US Open appearance was in 2021, where he reached his first Grand Slam quarterfinal after […]
# The GOOD Party says the DA’s Ian Cameron’s decision to carry a gun during a visit to Philippi in the Western Cape is deeply disturbing. Cameron used the gun when his vehicle came under attack last week during an oversight visit. GOOD secretary-general Brett Herron says Cameron’s actions symbolise colonial-era notions of civilised Whites […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het tydens die 27ste Interpol Afrika-streekkonferensie in Kaapstad gesê oorgrens-georganiseerde misdaad ondermyn staatsbestuur, wakker korrupsie aan en belemmer ontwikkeling. Cachalia het die belangrikheid van Afrika- en globale samewerking beklemtoon om onwettige finansiële vloei te bestry, Interpol se sentrale buro’s te versterk en inligting-deling te verbeter. Hy het […]
# Die sakeman Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se borgtogaansoek is in die Landdroshof in Alexandra, Johannesburg, uitgestel tot 2 September. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Phindi Mjonondwane, het aan Newzroom Afrika gesê die uitstel is versoek om sewe dossiere oor verskillende regsgebiede te sentraliseer. Sy het ook bevestig die saak teen Matlala, sy vrou en drie […]
# Die Verkiesingskommissie moedig Suid-Afrikaners aan om deel te neem aan die openbare raadpleging oor die moontlike gebruik van elektroniese stemmery in toekomstige verkiesings. Die raadpleging is oop in alle provinsies en burgers word aangemoedig om hulle standpunt, voorstelle en kommer teen die einde van volgende maand in te dien. Die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, het […]
# Die Konstitusionele Hof het die Lungu-familie se aansoek van die hand gewys vir ‘n regstreekse appèlaansoek teen ‘n volbankuitspraak wat die Zambiese regering se reg erken om oudpresident Edgar Lungu se liggaam vir ‘n staatsbegrafnis te repatrieer. Die hof het bevind die familie het nie ‘n sterk saak gestel vir ‘n regstreekse aansoek nie, […]