# Vietnamese police arrested administrators of a YouTube channel with two-million subscribers for allegedly spreading false information about state officials. Rights campaigners say the government in one-party Vietnam has in recent years stepped up a crackdown on civil society and weaponised the law to silence critics, especially people posting on social media. Human Rights Watch […]
# ActionSA sê die jongste ekonomiese groeisyfers bevestig die land se ekonomiese krisis, met groei van slegs 0,1-persent in die eerste drie maande van die jaar. Die party gee die regering van nasionale eenheid die skuld vir die gebrek aan werkskepping asook die herlewing van krimpende sleutelsektore soos mynbou en vervaardiging. Alan Beesley van ActionSA […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag is van voorneme om teen die Vrystaatse Hooggeregshof se beslissing te appelleer, waarvolgens Moroadi Cholota vrygespreek word. Die hof het beslis dat Cholota, Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent, se uitlewering onwettig was en gesê hulle het nie jurisdiksie in die asbes-saak nie. Die woordvoerder van die NVG, Mthunzi Mhaga, sê […]
# Regters in die Internasionale Strafhof sal in September die oorlogsmisdaadklagtes teen die voortvlugtige Ugandese krygsheer, Joseph Kony aanhoor. Dit sal die eerste keer in hierdie hof se geskiedenis wees dat die verhoor om aanklagte te bevestig in absentia gehou sal word, aangesien Kony steeds ‘n voortvlugtige is. Hy word aangekla van 39 oorlogsmisdade en […]
# Die DA vra dat die rompslomp wat hernubare energieprojekte vertraag, verder besnoei word. Die party sê die Wes-Kaap wil omgewingsgoedkeurings bespoedig, maar nasionale reëls is steeds te streng, en sekere projekte neem te lank om te verwerk. Die DA-lid, Dave Bryant, doen ‘n beroep vir ‘n amptelike ooreenkoms met die nasionale regering om goedkeurings […]
# The NPA intends to appeal the Free State High Court’s decision to acquit Moroadi Cholota. The court ruled that Ace Magashule’s former personal assistant’s extradition was unlawful and said it lacked jurisdiction in the asbestos case. NPA spokesperson Mthunzi Mhaga says they’ll reflect on the judgment’s impact and consider appeal grounds. He confirmed an […]
# The DA is calling for deeper cuts to red tape delaying renewable energy projects. According to the party, the Western Cape is working to speed up environmental approvals, but national rules are still too strict, and some projects take too long to process. The DA’s Dave Bryant wants a formal deal with the national […]
# International Criminal Court judges will hear the war crimes charges against fugitive Ugandan warlord Joseph Kony in September. For the first time in ICC history, the so-called “confirmation of charges” hearing on 9 September will be held in absentia, with Kony still on the run. He is suspected of 39 counts of war crimes […]
# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, sê infrastruktuur word doelbewus beskadig om tenders te bekom. Haar uitspraak volg nadat Rand Water vandag beplande instandhoudingswerk in Gauteng afgehandel het. Die instandhouding is daarop gemik om langtermyn, ononderbroke watervoorsiening te verseker. Majodina sê haar departement is voortdurend in gesprek met munisipaliteite, en het opdrag […]