# Die dierewelsynsorganisasie Blood Lions is diep bekommerd nadat nog ‘n leeu ontsnap het terwyl hy per pad vervoer is. Die dier was van die Vrystaat onderweg na Nietverdiend in die Ramotshere Moiloa Munisipaliteit. Owerhede in Noordwes het bevestig die leeu is veilig gevang. Stephanie Klarmann van die organisasie sê die voorval stel die voortdurende […]
# Animal welfare organisation Blood Lions has expressed deep concern after another lion escaped while being transported by road. The animal was being transported from the Free State to Nietverdiend in Ramotshere Moiloa Municipality. Authorities in North West have confirmed that a lion has been safely captured. The group’s Stephanie Klarmann says the incident exposes […]
# Die DA sê hy is reg bewys nadat die hoof van die Gautengse Gesondheidsdepartement, Lesiba Malotana, as ‘n hoë risiko uitgewys is in ‘n leefstyloudit deur die Spesiale Ondersoekeenheid. LUR Faith Mazibuko het die bevindinge vandag in die wetgewer bekend gemaak. Jack Bloom van die DA het premier Panyaza Lesufi gekritiseer vir Malotana se […]
# The DA says it is vindicated after Gauteng Health Department Head Lesiba Malotana was assessed as high risk in a lifestyle audit by the Special Investigating Unit. MEC Faith Mazibuko revealed the findings in the Provincial Legislature today. The DA’s Jack Bloom criticised premier Panyaza Lesufi for appointing Malotana last year despite alleged involvement […]
# US Vice President JD Vance is in Israel to shore up a fragile Gaza ceasefire deal, after President Donald Trump warned Hamas it would be wiped out if it breached the truce. Trump’s special envoy Steve Witkoff and son-in-law Jared Kushner were already in Tel Aviv, where they met hostages released by Hamas after […]
# Sokker: Die sluiting van die Danie Craven-stadion van die Universiteit Stellenbosch laat Stellenbosch FC vir die res van die jaar sonder ‘n tuisveld. Die stadium word tans opgegradeer. Die klub sê die veld behoort en word bestuur deur Maties en die besluit is buite hulle beheer. Dit beteken dat Stellenbosch sy wedstryde in Kaapstad […]
# Soccer: The closing of the University of Stellenbosch’s Danie Craven Stadium has left Stellenbosch FC without a home ground for the rest of the year. The stadium was closed for upgrades. The club says it is owned and managed by Maties and the decision falls out of its control, but is looking forward to […]
# Die DA het die Gautengse Gesondheidsdepartement beskuldig dat hy bykans 20-miljoen-rand gemors het om ‘n muur te bou by die nuwe Boitumelo-kliniek, terwyl die bestaande gerief in puin lê. Die DA se kiesafdelingshoof vir Emfuleni-Noord, Kingsol Chabalala, sê die projek, wat 15-jaar gelede begin het, toon geen sigbare kliniek-infrastruktuur nie. Hy eis ‘n onafhanklike […]
# Die Regeringskommunikasie en -inligtingstelsel het sy beste wense aan die matrieks van 2025 oorgedra voor hulle môre met hul nasionale matriekeksamen begin. Leerders word aangemoedig om die eksamen met toewyding, selfvertroue en vasberadenheid te benader, terwyl ouers en voogde versoek word om ‘n kalm, ondersteunende omgewing by die huis te verseker. Die regering se […]