# Deputy president Paul Mashatile has called for a united African voice ahead of the G20 Summit set to take place in November. Speaking at the Africa Travel Indaba in Durban, KwaZulu-Natal, he said the summit is a major opportunity for the continent to promote its interests on the global stage. Mashatile added South Africa, […]
# President Cyril Ramaphosa het die hervormende potensiaal van die Afrika-vryhandelsooreenkoms beklemtoon tydens die Afrika-forum vir uitvoerende hoofde in Abidjan in die Ivoorkus. Hy het gewys op die ooreenkoms se vermoë om Afrika se ekonomiese landskap te hervorm, binnelandse handel en industrialisasie te bevorder, en beleggings te lok. Ramaphosa het gevra vir sterker vennootskappe tussen […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het Suid-Afrika se ambisieuse G20-padkaart voor die spitsberaad in November onthul, met die fokus op kunsmatige intelligensie, voedselsekerheid en ongelykheid. Lamola het op ‘n nuuskonferensie gesê die Presidensie oefen druk uit vir hervormings in globale finansiële en handelstelsels, sterker klimaatsbefondsing en ondersteuning vir geslagsgelykheid. Hy […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die beplanning van president Cyril Ramaphosa se werksbesoek aan Amerika is in ‘n gevorderde stadium en die datums sal binnekort bevestig word. Dit volg nadat 49 wit Afrikaners gisteraand na Amerika vertrek het nadat president Donald Trump se administrasie vlugtelingstatus aan hulle toegestaan het. […]
# International Relations and Cooperation minister Ronald Lamola says planning of president Cyril Ramaphosa’s working visit to the US is at an advanced stage, with dates to be confirmed soon. This follows the departure of 49 white Afrikaners to the US last night after being granted refugee status by president Donald Trump’s administration. Lamola dismissed […]
# Rugby: Tien spanne ding mee om die voorste agt posisies in die naweek se laaste liga-ronde van die Verenigde Rugbykampioenskap. Die Bulle is tans in die tweede plek op die punteleer en die Haaie vierde. Albei spanne het reeds gekwalifiseer, terwyl die Stormers vyfde is en nog nie heeltemal veilig is nie. Leinster is […]
# Rugby: Ten teams remain in the running for the eight play-off places in the United Rugby Championship before the weekend’s final league round. The Bulls and the Sharks are currently lying second and fourth on the log, respectively, and are sure of qualification, while the Stormers are in fifth position and not entirely out […]
# International Relations and Cooperation minister, Ronald Lamola, has unveiled South Africa’s ambitious G20 roadmap ahead of the November summit, focusing on artificial intelligence, food security, and inequality. Lamola told the media the Presidency is pushing for reforms in global financial and trade systems, stronger climate finance, and support for gender equality. He also called […]
# Die Geneesheer-generaal van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, Ntshavheni Maphaha, het ‘n strategiese inspeksie voltooi by die nuutgeboude Militêre Basishospitaal in Gqeberha. Hy het die moderne geriewe geprys en die Suid-Afrikaanse Militêre Gesondheidsdiens se verbintenis herbevestig tot die lewering van omvattende, ontvanklike en billike gesondheidsorg. Maphapa sê die hospitaal is gereed om ‘n spilpunt vir […]