# Finance minister Enoch Godongwana announced the fuel levy will be increased for the first time in three years. It means from the fourth of next month, the general fuel levy will increase by 16 cents per litre for petrol, and 15 cents per litre for diesel. This is the only new tax proposal in […]
# Die Europese Unie het formeel ‘n nuwe stel sanksies teen Rusland aanvaar wat op sy “skaduvloot” olietenkskepe gemik is, en het Moskou met meer strafmaatreëls gedreig omdat hulle nie ingestem het tot ‘n wapenstilstand in Oekraïne nie. Die hoof van buitelandse beleid van die Europese Unie, Kaja Kallas, het op X geskryf meer sanksies […]
# Suid-Afrika het weereens goud losgeslaan op die gesogte Chelsea-blommeskou in Londen. Die bekroonde uitstalling, met die bekende tuinboukundige Leon Kluge as leier van die span, het die invloed van die Indiese en Atlantiese oseane op Suid-Afrika se flora ten toon gestel. Die land se ryk kusbiodiversiteit het as inspirasie gedien vir die uitstalling wat […]
# Die Rampbestuursentrum in Kaapstad het berigte ontvang van gelokaliseerde oorstromings vanoggend, hoofsaaklik in strate waar stormwaterstelsels nie die hoeveelheid water kan hanteer nie. Woordvoerder, Sonica Lategan, sê reaksiespanne is besig om die insidente te hanteer. Sy sê daar die impak tot dusver was gering en die reën sal na verwagting teen vanaand afneem:
# The European Union formally adopted a new round of sanctions on Russia targeting its “shadow fleet” of oil tankers, and threatened more punishment for Moscow for not agreeing a Ukraine truce. European Union foreign policy chief Kaja Kallas wrote on X that more sanctions on Russia are in the works and the longer Russia […]
# South Africa has struck gold once again at the prestigious Chelsea Flower Show in London. The award-winning display, led by renowned horticulturist Leon Kluge and his team, showcased the influence of the Indian and Atlantic oceans on South Africa’s flora. Inspired by the country’s rich coastal biodiversity, the exhibit featured 25-thousand stems of locally […]
# Sokker: Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, sê Amajita se 1-0 oorwinning oor Marokko in Kaïro, Egipte, om hul eerste Afrikabeker-titel vir onder-20-spelers te verower, was ‘n ongelooflike prestasie. Hy het afrigter Raymond Mdaka geprys vir sy langtermynwerk met die span en sê stabiele afrigting het ‘n groot rol in hul sukses […]
# Leier van die EFF, Julius Malema, het AfriForum veroordeel en vra waarom lede soos Kallie Kriel, Ernst Roets en Gerrie Nel, na hul bewerings van ‘n volksmoord teen wit boere in Suid-Afrika, nie na die VSA verhuis het nie . Dit kom aan die vooraand van president Cyril Ramaphosa se ontmoeting môre met die […]
# The City of Cape Town’s Disaster Operations Centre has received reports of localised flooding this morning, mainly affecting roadways as stormwater systems struggle with the volume of water. Spokesperson Charlotte Powell says response teams are attending to reported incidents. She says that no major impacts have been recorded so far and that rain is […]