# ‘n Soektog is van stapel gestuur ná ‘n gewelddadige huisinbraak vanoggend in Kameeldrift-Oos, Pretoria. Drie verdagtes het op die vlug geslaan nadat hulle by ‘n huis ingebreek en ‘n man noodlottig geskiet het. Die slagoffer se vrou en drie kinders is ongedeerd. Die Gemeenskapspolisieforum versoek inwoners om enige verdagte bedrywighede aan te meld. Hierdie […]
# Krieket: Die snelbouler en veelsydige speler Jamie Overton is ingesluit by Engeland se groep vir die vyfde en laaste toets teen Indië wat Donderdag op die Oval in Londen begin. Dit volg nadat die gashere se snelaanval nie die besoekers kon uitboul op die laaste dag van die vierde toets op Old Trafford nie. […]
# A manhunt is underway after a violent home invasion in Kameeldrift East, in Pretoria, in the early hours of this morning. Three suspects are on the run after breaking into a home and fatally wounding a man in the chest. The victim’s wife and three children were unharmed. The Community Police Forum urges residents […]
# Cricket: Fast-bowling allrounder Jamie Overton was added to England’s squad for the fifth and final Test against India, starting at the Oval in London on Thursday. This follows after the hosts’ pace attack couldn’t bowl the visitors out on the final day of the fourth match at Old Trafford, leading to a draw. Captain […]
# President Cyril Ramaphosa het versoek dat nasionale ontwikkelings sonder insette van plaaslike gemeenskappe einde kry. Hy het in Kimberley aan die Noord-Kaapse regering gesê hulpbronne word vermors met sulke benaderings wat van buite gemeenskappe plaasvind, terwyl dit wantroue tussen gemeenskappe en die regering verdiep. Hy vra dat sake beter gekoördineer word om dienste te […]
# President Cyril Ramaphosa has called for an end to parachuted development where national projects are planned without input from local communities. During talks with the Northern Cape government in Kimberley, Ramaphosa said such top-down approaches have wasted resources and deepened mistrust between communities and the government. He urged better coordination to improve services and […]
# Rugby: Die gewese Engelse ster-speler, Martin Johnson, het die Britse en Ierse Leeus aangevuur voor môre se tweede toets teen Australië in Melbourne. Johnson het Engeland gelei toe hulle die Wêreldbeker in 2003 gewen het, en was ook in 1997 kaptein van die Leeus wat ‘n reeksoorwinning oor die Springbokke behaal het. Hy het […]
# Rugby: The British and Irish Lions were fired up by a pep talk from former English great Martin Johnson. The World Cup-winning captain of 2003, who also led the Lions to a series victory over the Springboks in 1997, spoke to the touring squad before tomorrow’s second Test against Australia in Melbourne. Johnson stressed […]
# Al 49 mense op ‘n Russiese Antonov An-24-vliegtuig is vermoedelik dood toe dit vandag in die ooste van die land neergestort het. Reuters berig die vliegtuig is in die Sowjet-era gebou. ‘n Helikopter-bemanning het die brandende romp op die grond gesien en reddingspanne het na die toneel gehaas. Daar was 43 passassiers aan boord, […]