# Rugby: Vier-en-vyftig spelers is genooi na volgende week se tweede Springbok-belyningskamp van die jaar in Kaapstad. Dit sluit in die speler van die jaar in die Varsitybeker-kompetisie, Ntokozo Makhaza van Ikeys, die voormalige Junior Springbok Juarno Augustus en die Haaie se Kongolees-gebore losvoorspeler, Vincent Tshituka. Hoofafrigter Rassie Erasmus sê 36 plaaslik-gebaseerde spelers sal Kaapstad […]
# Rugby: Fifty-four players were invited to next week’s second Springbok alignment camp of the year in Cape Town. They include the player of this year’s Varsity Cup competition, Ntokozo Makhaza from Ikeys, former Junior Springbok Juarno Augustus and the Sharks’ Congolese-born loose forward, Vincent Tshituka. Head coach Rassie Erasmus says 36 locally-based players will […]
# Suid-Afrika bied die eerste keer die konferensie van die Internasionale Forum van Terreur-risikoversekeringsgroepe aan. Die byeenkoms in die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum is gereël deur die Suid-Afrikaanse Spesiale Risikoversekeringsvereniging, Sasria. Dit bring 12 lande saam om globale risiko-veerkragtigheid te bespreek. Sasria se uitvoerende hoof, Mpumelelo Tyikwe, sê dit sluit uitdagings soos geopolitieke veranderinge, kuberbedreigings en […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vandag in Saoedi-Arabië ’n koninklike verwelkoming gekry aan die begin van ’n toer deur die Golf-lande. Dit is die eerste staatsbesoek van sy tweede termyn. Die fokus sal hoofsaaklik op handelsooreenkomste val. Vegvliegtuie het Air Force One begelei voordat lang erewagte hom by die lughawe ingewag het, en […]
# US president Donald Trump enjoyed a royal welcome in Saudi Arabia today on the first state visit of his second term, during which he will focus foremost on business deals at the start of a Gulf tour. Fighter jets escorted Air Force One before long-stretching honour guards awaited him at the airport and a […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile bepleit ‘n verenigde Afrika-stem voor die G20-beraad wat in November plaasvind. Hy het op die Afrika-reisindaba in Durban gesê die beraad is ‘n belangrike geleentheid vir die vasteland om sy belange wêreldwyd te bevorder. Mashatile sê Suid-Afrika, die gasheer, het ‘n verantwoordelikheid om die behoeftes van die vasteland en die Globale […]
# Deputy president Paul Mashatile has called for a united African voice ahead of the G20 Summit set to take place in November. Speaking at the Africa Travel Indaba in Durban, KwaZulu-Natal, he said the summit is a major opportunity for the continent to promote its interests on the global stage. Mashatile added South Africa, […]
# President Cyril Ramaphosa het die hervormende potensiaal van die Afrika-vryhandelsooreenkoms beklemtoon tydens die Afrika-forum vir uitvoerende hoofde in Abidjan in die Ivoorkus. Hy het gewys op die ooreenkoms se vermoë om Afrika se ekonomiese landskap te hervorm, binnelandse handel en industrialisasie te bevorder, en beleggings te lok. Ramaphosa het gevra vir sterker vennootskappe tussen […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het Suid-Afrika se ambisieuse G20-padkaart voor die spitsberaad in November onthul, met die fokus op kunsmatige intelligensie, voedselsekerheid en ongelykheid. Lamola het op ‘n nuuskonferensie gesê die Presidensie oefen druk uit vir hervormings in globale finansiële en handelstelsels, sterker klimaatsbefondsing en ondersteuning vir geslagsgelykheid. Hy […]