# Minstens 15 mense is dood in Israelse lugaanvalle op ‘n hospitaal in die suide van Gaza. Die Hamas-beheerde Ministerie van Gesondheid het in ‘n sosiale media-plasing gesê daar was twee aanvalle. Die eerste het die vierde verdieping van die Nasser-hospitaal geteiken en die tweede terwyl ambulanspersoneel probeer het om beseerdes te red en liggame […]
# Tennis: The duel between Italian Jannik Sinner and Spaniard Carlos Alcaraz is heating up, with Sinner having to beat Alcaraz at the US Open to retain his number one world ranking. They have won the past seven Grand Slam tournaments between them and had become the Big Two of the current generation. Sinner lost […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê die regering se vragspoorhervormingsprogram is daarop gemik om die hoeveelheid goedere wat per spoor vervoer word, teen 2029 tot 250-miljoen-ton te verhoog. Creecy het op ‘n nuuskonferensie gesê die hervormings sluit in om Transnet se spoornetwerk oop te stel vir privaat operateurs, die verbetering van doeltreffendheid, om […]
# ‘n Voedselsekerheids-liggaam gesteun deur die Verenigde Nasies sê hongersnood is die eerste keer bevestig in Gaza-stad en omstreke. Die Integrated Acute Food Security body, IPC, sê meer as ‘n half-miljoen mense ondervind hongersnood, armoede en dood wat na verwagting volgende maand na omliggende dorpe sal uitbrei. Israel se Ministerie van Buitelandse Sake het die […]
# Krieket: Suid-Afrika het die reeks van drie eendagwedstryde teen Australië beklink met nog ‘n indrukwekkende oorwinning in die tweede kragmeting in Mackay. Aiden Markram het die loot gewen en besluit om te kolf, en Suid-Afrika is vir 277 uitgeboul na Matthew Breetzke se 88 en Tristan Stubbs se 74. Adam Zampa het drie paaltjies […]
# Cricket: South Africa clinched the three-match one-day series against Australia with another impressive victory in the second encounter in Mackay. Aiden Markram won the toss and decided to bat first, and South Africa was bowled out for 277 after Matthew Breetzke contributed 88 and Tristan Stubbs 74. Adam Zampa took three wickets. The hosts […]
# A United Nations-backed food security body says famine has been confirmed in Gaza City and its surrounding area for the first time. The Integrated Acute Food Security body, IPC, says over half-a-million people in the strip are facing starvation, destitution and death, with catastrophic conditions projected to expand to surrounding towns next month. Israel’s Foreign Ministry […]
# Transport minister Barbara Creecy says government’s freight rail reform programme is aimed at increasing the amount of goods moved by rail to 250-million tonnes by 2029. Creecy told the media the reforms include opening Transnet’s rail network to private operators, improving efficiency, attracting investment of up to 100-billion-rand, and modernising infrastructure to create jobs […]
# Rugby: Die flank Fraser McReight sal Australië aanvoer in Saterdag se Rugbykampioenskapwedstryd teen Suid-Afrika in Kaapstad. Hy neem die leisels oor by die gereelde kaptein, Harry Wilson, wat beseer is nadat hy verlede Saterdag twee drieë gedruk het tydens sy span se ontstellende oorwinning van 38-22 oor die Springbokke in Johannesburg. Rob Valetini sal […]