# Krieket: Indië moet ‘n moeilike besluit neem voor die voorlaaste toets teen Engeland môre op Old Trafford begin. Die besoekers loop 1-2 agter en moet besluit of hulle die wêreld se beste toetsbouler gaan insluit. Jasprit Bumrah sukkel met ‘n rugbesering en daar is vooraf besluit hy sal slegs in drie toetse speel. Hy […]
# Cricket: India must make a difficult decision before tomorrow’s start of the penultimate Test against England at Old Trafford. The visitors are trailing 1-2 and must decide on the participation of the world’s best Test bowler. Jasprit Bumrah is nursing a back injury and it was decided beforehand he would only play in three […]
# Gauteng se aanlyn toelatingsaansoeke vir graad 1 en graad agt vir volgende jaar begin oor drie dae en die provinsiale Onderwysdepartement het nog nie die lys van 81 streeks-instapsentrums verskaf om ouers sonder internettoegang te help om hul kinders te registreer nie. Sergio Isa dos Santos van die DA vra die departement om ‘n […]
# Die parlementslede Malusi Gigaba en die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, het vanoggend albei doktorsgrade in Openbare Bestuur en Regering aan die Universiteit van Johannesburg ontvang. Hulle is onder tweeduisend-163 gegradueerdes wat vereer is tydens vanjaar se wintergradeplegtigheid op die Kingsway-kampus in Aucklandpark. Die universiteit het hulle geloof vir hul toewyding […]
# Die regering beplan om in plattelandse slagpale en dieregesondheidsnavorsing te belê om siektebeheer te bevorder en die vee-ekonomie te versterk. Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die aankondiging gedoen op die bek-en-klouseer-indaba in Roodeplaat, Pretoria, waar hy die verouderde reaksiestelsels en vertragings in entstofvervaardiging gekritiseer het. Hy sê die nuwe beleggings in plattelandse […]
# Tennis: Die Amerikaanse veteraan Venus Williams beplan om hierdie week in die DC Ope in Washington terug te keer na ‘n afwesigheid van 16-maande. Die 45-jarige wenner van sewe Grand Slam-toernooie is as promotorskeuse ingesluit in die toernooi wat as voorbereiding dien vir volgende maand se Amerikaanse Ope in New York. Sy het verlede […]
# Members of Parliament Malusi Gigaba and Build One South Africa leader Mmusi Maimane earlier today received PhDs in Public Management and Governance from the University of Johannesburg. They are among two-thousand-163 graduates honoured at the Auckland Park Kingsway campus 2025 winter graduation. The university has praised their dedication to lifelong learning, balancing politics and […]
# Tennis: Veteran American Venus Williams plans to return to the circuit after an absence of 16-months in the DC Open in Washington this week. The 45-year-old winner of seven Grand Slam tournaments received a wildcard for the tournament which is preparation for next month’s US Open in New York. Williams overcame a serious health […]
# With only three days to the start of the 2026 Grade One and Eight online admission applications, the Gauteng Department of Education has yet to provide a list of 81 decentralised walk-in centers to assist parents without internet access in registering their children. DA’s Sergio Isa Dos Santos calls on the department to publish […]