# Die Israeliese eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê hulle sal dadelik onderhandelings hervat vir die vrylating van gyselaars en vir die einde van die oorlog, maar op voorwaardes wat vir hulle aanvaarbaar is. Dit is die eerste keer dat hy gereageer het op ‘n tydelike wapenstilstandvoorstel van Egipte en Kataar wat Maandag deur Hamas aanvaar […]
# Gauteng Education MEC Matome Chiloane has reminded parents and guardians to apply for Grade 1 and 8 placements by 29 August, with supporting documents due by 9 September at midday. Chiloane stressed that all documents must be certified, including IDs, birth certificates, proof of address, and school reports. The MEC emphasised that incomplete or […]
# Atletiek: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het ‘n skerp waarskuwing uitgereik aan sportfederasies wat beskuldig word dat hulle fondse misbruik wat vir atlete bedoel is. McKenzie sê die departement sal nie korrupsie of finansiële wanbestuur toelaat wat atlete van geleenthede ontneem nie. Hy het beklemtoon dat bewilligde fondse atlete se […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu says they will immediately resume negotiations for the release of all hostages held in Gaza and an end to the nearly two-year-old war, but on terms acceptable to them. It was his first response to a temporary ceasefire proposal put forward by Egypt and Qatar that Hamas accepted on […]
# Athletics: Sport, Arts and Culture minister Gayton McKenzie has issued a stern warning to sports federations accused of misusing funds intended for athletes. McKenzie said his department will not tolerate corruption or financial mismanagement that robs athletes of opportunities. He emphasised that money allocated must directly benefit athletes’ development and performance, urging federations to […]
# Die Transnet Nasionale Hawe-owerheid en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het ‘n ooreenkoms van verstandhouding onderteken om die regulatoriese belyning vir petroleum, vloeibare aardgas en elektrisiteit-infrastruktuur op hawens te verbeter. Die tien-jaar-ooreenkoms ondersteun die sekerheid van voorsiening, belegging in hawe-infrastuktuur en komende projekte. Dit sluit in die vloeibare aardgas-terminaal by Richardsbaai in KwaZulu-Natal en […]
# The Transnet National Ports Authority and the National Energy Regulator of South Africa have signed a memorandum of understanding to improve regulatory alignment for petroleum, liquefied natural gas, and electricity infrastructure at ports. The ten-year agreement supports security of supply, investment in port infrastructure, and upcoming projects. This includes Richards Bay in KwaZulu-Natal’s liquefied […]
# Krieket: Die voorsitter van Krieket Suid-Afrika, Pearl Maphoshe, sê die Wêreldbekertoernooi van 2027 in Suid-Afrika, Namibië en Zimbabwe sal ‘n blywende nalatenskap vir die hele vasteland wees. Sy het met die bekendstelling van die plaaslike reëlingskomitee gesê dis ‘n geskiedkundige oomblik, en beklemtoon dat hervorming kernbelangrik is vir die geleentheid. Maphoshe sê grondvlak-krieketontwikkeling is […]
# Passasiers dagvaar twee groot Amerikaanse lugdienste en sê hulle het meer opgedok vir venstersitplekke, net om sitplekke sonder uitsig te ontvang. Delta Airlines en United Airlines staan nou voor voorgestelde groepsgedinge waarin meer as ‘n miljoen passasiers verteenwoordig word. Passasiers sê hulle noem glad nie hierdie soort venstersitplekke tydens die besprekingsproses nie. Die regsgedinge […]