# Minstens vyf mense is vanoggend dood in ‘n skietaanval in Jerusalem. Die Israelse polisie sê twee terroriste het losgebrand op ‘n bushalte by Ramot Junction aan die noordelike buitewyke van die stad. Die plaaslike ambulansdiens Magen David Adom het die slagoffers identifiseer as drie mans in hul dertigs, ‘n man in sy vyftigs en […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola het die polisie se taakspan vir politieke moorde geprys vir die vinnige inhegtenisneming van verdagtes wat gesoek word vir die moord op ‘n verklikker, Xolani Ntombela. Ntombela se moorddossier was een van die 121 wat teruggestuur is na die taakspan om te ondersoek. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê ‘n […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# At least five people have been killed in a shooting attack in Jerusalem this morning. Israeli police said two “terrorists” opened fire towards a bus stop at Ramot Junction, on the city’s northern outskirts. Israel’s Magen David Adom ambulance service identified the dead as three men in their 30s, one woman in her 50s, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		#  National police commissioner, Fannie Masemola has commended the Police Political Killings Task Team for the swift arrest of suspects that were wanted for the murder of a whistleblower, Xolani Ntombela. Ntombela’s murder docket was one of the 121 returned to the task team for investigation. Police spokesperson, Athlenda Mathe says a KwaZulu-Natal local chief […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Stellenbosch Munisipaliteit het sy bestuurder van menslike hulpbronne, Alexander Kannemeyer, geskors nadat ‘n video versprei is waarin hy voorstel dat die lewe moeilik gemaak moet word vir wit werknemers totdat hulle bedank. Die besluit volg na ‘n dringende raadsvergadering vandag, waar die DA se mosie vir ‘n skorsing deur 27 raadslede goedgekeur is, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Stellenbosch Municipality has suspended its human resources manager, Alexander Kannemeyer, following a viral video in which he suggested making life difficult for white employees until they resign. The decision comes after an urgent council meeting today, where the DA’s amended motion for a suspension pending an independent investigation was approved by 27 councillors. According […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Kabinet het nuwe treinoperateurs op Transnet se spoornetwerk verwelkom om vragdoeltreffendheid te verbeter en ekonomiese te verbeter. Die nuwe operateurs sal 41 roetes in ses korridors bedryf vir die vervoer van  steenkool, chroom, ystererts, mangaan, vraghouers, brandstof en suiker. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die operateurs sal na verwagting van […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die gewapende vleuel van die Palestynse militante groep, Hamas, het vandag videomateriaal vrygestel wat oënskynlik twee lewende gyselaars wys wat gevange geneem is gedurende die aanval van 7 Oktober 2023 op Israel. Die videos is laat verlede maand in Gaza-stad geneem en wys ‘n gyselaar in ‘n motor wat deur ‘n woonbuurt met verwoeste […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, sê maatskaplike vennote wat deur die Nasionale Ekonomiese, Ontwikkelings- en Arbeidsraad bymekaar gekom het, moet saam reageer om ekonomiese stabiliteit te beskerm en werkers en gemeenskappe bewaar te midde van skokke. Meth het tydens die opening van die NEDLAC-beraad in Sandton, Johannesburg, gepraat. Die minister sê […]