# Inspekteur George Raftopoulos van die Gautengse Verkeersdepartement het bevestig dat hy ‘n helikopter na die omstrede sakeman Katiso KT Molefe se huis gestuur het na berigte oor ‘n vals operasie. Raftopoulos sê hy het videobewyse geneem oor moontlike geraasklagtes vir Taktiese Operasionele Bestuur en die Burgerlugvaartowerheid. Hy het bewerings van inmenging met ‘n wettige […]
# Gauteng Traffic Department Inspector George Raftopoulos confirmed ordering a helicopter to controversial businessman Katiso KT Molefe’s home after reports of a bogus operation. Raftopoulos says he took video evidence for Tactical Operations Management and the Civil Aviation Authority regarding potential noise complaints. He denied allegations of interfering with a legitimate police operation, and emphasised […]
# Thailand en Kambodja het begin met die onttrekking van swaar wapentuig en ontmynings-operasies langs hul betwiste grens as deel van stappe om spanning te verlig. Dit volg nadat die lande se leiers verlede week ‘n verbeterde wapenstilstands-ooreenkoms in Kuala Lumpur onderteken het in die teenwoordigheid van die Amerikaanse president, Donald Trump. Die woordvoerder van […]
# Thailand and Cambodia have begun withdrawing heavy weapons and conducting de-mining operations along their contested border as part of steps to de-escalate tensions. This follows after the countries’ leaders signed an enhanced ceasefire deal in Kuala Lumpur in the presence of US president Donald Trump last week. Thai Defence Ministry spokesperson Surasant Kongsiri told […]
# Die dodetal weens Orkaan Melissa het tot minstens 49 toegeneem en sal na verwagting verder styg namate soek- en reddingsoperasies in die noordelike Karibiese Eilande voortduur. Owerhede in Haïti het minstens 30 sterftes aangeteken en 20 mense word vermis. Melissa het Jamaika Dinsdag as ‘n kategorie 5-orkaan getref. Die hoofstad, Kingston, is nie geraak […]
# Build One South Africa sê sondebelasting van ses-persent moet op aanlyn dobbelmaatskappye ingestel word om te verseker dat hulle ‘n billike bydrae tot die ekonomie lewer. Adjunkleier Nobuntu Hlazo-Webster het op ‘n virtuele parlementêre vergadering gesê aanlyn dobbelary het ‘n nasionale krisis geword wat kwesbare burgers uitbuit terwyl dobbelmaatskappye min belasting betaal. Sy sê […]
# Hurricane Melissa has now killed at least 49 people, although that figure is expected to rise as search and rescue operations continue in the northern Caribbean. Authorities in Haiti reported at least 30 deaths and 20 missing. Melissa made landfall in Jamaica on Tuesday as a Category 5 hurricane. It did not hit the […]
# Die vakbondfederasie Saftu vra president Cyril Ramaphosa om dringend ondersoek te laat instel na bewerings van plundering en wanbestuur in die Openbare Beleggingskorporasie. Asive Dyani van Saftu sê indien die bewerings bevestig word, dui dit op ‘n voortdurende patroon van finansiële onreëlmatighede, politieke inmenging en roekelose beleggingsgebruike in ‘n instelling wat verantwoordelik is vir […]
# The DA calls for the Special Investigating Unit to move swiftly in its probe into alleged corruption involving the chairperson of Jozi FM’s board, Rapiste Montsho. The party says over 35-million-rand in grants were allocated to the Soweto-based station between 2013 and 2016, with 24-million-rand allegedly stolen under Montsho. The DA’s Toby Chance says […]