# A bridegroom died after being hit by celebratory gunfire after his wedding in northern Turkey. As the newlyweds were being escorted home after the ceremony, the 23-year-old groom, identified as Ali K, was wounded, allegedly at the hands of a female relative of his wife. The 47-year-old woman was detained by security forces and […]
# Die DA sê armes en kwesbares kan nie langer deur Sassa onwaardig behandel word terwyl die agentskap eintlik maatskaplike beskerming moet bied nie. ʼn Groep pensioenarisse en hulle ondersteuners het gister na die Parlement opgeruk oor Sassa se probleme wat onbetaalde toelaes en lang toue insluit. Alexandra Abrahams van die DA sê hulle wil […]
# The DA says the poor and vulnerable cannot tolerate any longer the indignity of the South African Social Security Agency, which is meant to provide social protection. A group of pensioners and supporters marched to Parliament on Tuesday over SASSA failures, from unpaid grants to long queues. The DA’s Alexandra Abrahams says they will present […]
# Katolieke en Grieks-Ortodokse priesters en nonne sal in Gaza-stad aanbly ondanks Israel se plan om die stad militêr oor te neem. Die godsdiens-gemeenskappe het in ‘n gesamentlike verklaring gesê ontruimingsbevele is reeds vir verskeie woonbuurte in Gaza-stad uitgereik. Honderde ontheemdes het sedert die uitbreek van die oorlog in die Grieks-Ortodokse kamp van Sint Porfirius […]
# Catholic and Greek Orthodox priests and nuns will remain in Gaza City despite Israel’s plan for a military takeover. The religious communities said in a joint statement evacuation orders were already in place for several neighbourhoods in Gaza City. Hundreds of displaced people have taken shelter in the Greek Orthodox compound of Saint Porphyrius […]
# Die Madlanga-kommissie sal nie op 1 September kan begin met sy ondersoek na bewerings van politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel nie. Dit word daaraan toegeskryf dat die Department van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling probleme ondervind met die verkryging van noodsaaklike infrastruktuur. Die voorsitter, regter Mbuyiseli Madlanga, sê dit is betreurenswaardig dat ’n […]
# Die landbou-organisasie TLU SA is bekommerd oor die staat se gebrekkige vermoë om die bek-en-klouseer-uitbreking doeltreffend te beheer. Die siekte is in minstens vier provinsies aangemeld. TLU SA se woordvoerder, Bennie van Zyl, sê die beweging van lewende hawe sonder behoorlike beheermaatreëls vererger die situasie terwyl ekonomiese druk op boere toeneem. Hy sê die huidige […]
# The Madlanga Judicial Commission of Inquiry, tasked with investigating allegations of political interference and corruption in the criminal justice system, will not start on September 1st as planned. This is due to issues with the procurement of vital infrastructure by the Department of Justice and Constitutional Development. Commission chairperson Justice Mbuyiseli Madlanga says regrettably, a […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se ekonomiese diplomasie is gefokus op die verkryging van marktoegang, die lok van beleggings en die bevordering van volhoubare ontwikkeling. Hy het verlede week deelgeneem aan die negende internasionale konferensie oor Afrika-ontwikkeling in Tokio, Japan. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief weens die wêreldwye handelsontwrigtings en toenemende druk op […]