# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het met Zambië se president, Hakainde Hichilema, vergader om die netelige situasie oor die repatriasie van oudpresident Edgar Lungu se oorskot te bespreek. Die 68-jarige Lungu is die vyfde van die maand in ʼn Pretoriase hospitaal dood, maar nog nie begrawe nie weens ʼn geskil […]
# Die stigter van Young Intelligent Minds of South Africa, Jeffrey Mabunda, het ‘n beroep op alle staatsamptenare gedoen om hul mediese fondse prys te gee en openbare hospitale vir mediese sorg te gebruik. Hy sê wanneer adjunkpresident Paul Mashatile siek is, gaan hy nie na die Charlotte Maxeke Johannesburgse Akademiese Hospitaal nie. Mabunda sê […]
# The founder of Young Intelligent Minds of South Africa, Jeffrey Mabunda, has called on all public servants to relinquishes their medical aids, and use public hospitals for medical care. He says when deputy president Paul Mashatile is sick he does not go to Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital. Mabunda says instead South Africans will […]
# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank waarsku toenemende geopolitieke spanning en wêreldwye beleidsonsekerheid hou groot gevaar in vir die land se finansiële sektor. Die bank sê in sy Finansiële Bestendigheidsverslag handelsgeskille en konflik soos dié tussen Israel en Iran plaas druk op die olieprys en maak beleggers versigtig. Volgens die verslag verhoog dit die risiko van kapitale […]
# Die Israelse Weermag is beveel om aanvalle op strategiese teikens in Iran te verskerp. Dit volg nadat Iran vandag sy jongste vlaag van ongeveer 30 ballistiese missiele op Israel afgevuur het. ‘n Hospitaal in Berseba is getref, wat meer as 60 mense beseer het. Israel se minister van Verdediging, Israel Katz, sê die doelbewuste […]
# The Israeli Defence Force has been ordered to intensify strikes against strategic targets in Iran. This comes after Iran launched its latest wave of around 30 ballistic missiles at Israel today. A hospital in Beersheba was hit directly, leaving more than 60 people injured. Israel’s Defence minister, Israel Katz, says the deliberate attacks on hospitals […]
# Build One South Africa sê die regering van nasionale eenheid kon in sy eerste bestaansjaar nie die epidemie van geweldsmisdaad stuit nie. Die party sê met meer as 80 moorde en 135 verkragtings wat daagliks aangemeld word, bly Suid-Afrika een van die gevaarlikste lande ter wêreld. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê die onlangse […]
# Minstens 15 mense is dood en meer as 50 gewond in Russiese hommeltuig- en missielaanvalle oornag op die Oekraïnse hoofstad, Kiev. Amptenare sê Moskou het meer as 440 hommeltuie en 32 missiele op 27 verskillende plekke gelanseer. ‘n Ballistiese missiel het onder meer ‘n woonstelgebou van nege verdiepings getref. Rusland se ministerie van Verdediging […]
# At least 15 people have been killed and over 50 were wounded in Russia’s overnight drone and missile attacks on Ukraine’s capital of Kyiv. Officials say Moscow launched more than 440 drones and 32 missiles in 27 different locations. A ballistic missile hit a nine-storey apartment building in one district. Russia’s Defence Ministry says […]