# Die selfoonoperateur MTN-groep het ‘n toename van 21,3-persent in sy halfjaarlikse aangepaste wins aangeteken. Die styging word grootliks toegeskryf aan groeiende intekenaargetalle in die tweede kwartaal en dubbelsyfergroei in diensinkomste. Afrika se grootste telekommunikasie-operateur sê sy aangepaste wesensverdienste per aandeel het in die ses maande tot 30 Junie gestyg tot 793-sent teenoor 654-sent ‘n […]
# Die Wes-Kaapse polisie vra inligting wat kan help met die ondersoek na die moord op vier mense wie se verkoolde liggame gister in Dunoon, Kaapstad, ontdek is. Woordvoerder Novela Potelwa sê beamptes is ontbied na die N7-afrit op Malibongwe-rylaan waar hulle die liggame in ‘n oop veld langs die pad ontdek het:
# Mobile operator MTN Group has reported a 21.3-percent increase in half-year adjusted profit today, largely driven by subscriber growth in the second quarter and double-digit growth in service revenue. Africa’s biggest telecom operator says its adjusted headline earnings per share rose to 793-cents in the six months ended June 30, up from 654-cents a […]
# Western Cape police are appealing for information that could assist their investigation into the murder of four people whose charred bodies were discovered metres apart in Dunoon, Cape Town, yesterday. Spokesperson Novela Potelwa says police were called out to the N7 off ramp on Malibongwe Drive where they discovered the bodies on an open […]
# Die DA sê die ontplooiing van meer kaders uit die Patriotic Alliance se binnekring na sleutelposte in die Departement van Sport, Kuns en Kultuur toon dat Gayton McKenzie onvanpas is om ‘n minister te wees. Die DA meen minstens 19 senior regeringsposte word deur McKenzie se eie bondgenote gevul. Leah Potgieter van die DA […]
# The DA says the deployment of more insider cadres of Patriotic Alliance leader Gayton McKenzie to key jobs in his Department of Sport, Arts and Culture shows that he is unfit to be a minister. The party claims that at least 19 senior government jobs are occupied by McKenzie’s own insiders. The DA’s Leah Potgieter […]
# Twee pro-demokrasie-aktiviste wat jaarliks ‘n nagwaak gereël het om China se dodelike Tiananmen-onderdrukking te herdenk, is in ‘n Hongkongse hof skuldig bevind aan aanhitsing tot ondermyning. Die regerende Chinese Kommunistiese Party het in 1989 oorlogtenks ingestuur om vreedsame, studente-geleide demokrasie-betogings te onderdruk op die Tiananmen-plein in Beijing. Tien-duisend mense is na raming dood. Die […]
# Two pro-democracy activists who organised annual vigils to mark China’s deadly Tiananmen crackdown, have been found guilty of inciting subversion by a Hong Kong court. In 1989, the ruling Chinese Communist Party sent tanks in to violently quell peaceful, student-led democracy protests at Beijing’s Tiananmen Square, killing an estimated ten-thousand people. Prominent young human […]
# Die eko-regte groep Green Connection dring by die Parlement aan om die voorgestelde Wetsontwerp op Gas te herroep en gewaarsku dat dit Suid-Afrika dieper kan dompel in afhanklikheid van olie en gas terwyl oorsig verswak word. Wanneer dit afgekondig word, sal dit die Gaswet vervang met ‘n nuwe raamwerk wat onder meer aardgas, gasinfrastruktuur, […]