# Katolieke en Grieks-Ortodokse priesters en nonne sal in Gaza-stad aanbly ondanks Israel se plan om die stad militêr oor te neem. Die godsdiens-gemeenskappe het in ‘n gesamentlike verklaring gesê ontruimingsbevele is reeds vir verskeie woonbuurte in Gaza-stad uitgereik. Honderde ontheemdes het sedert die uitbreek van die oorlog in die Grieks-Ortodokse kamp van Sint Porfirius […]
# Catholic and Greek Orthodox priests and nuns will remain in Gaza City despite Israel’s plan for a military takeover. The religious communities said in a joint statement evacuation orders were already in place for several neighbourhoods in Gaza City. Hundreds of displaced people have taken shelter in the Greek Orthodox compound of Saint Porphyrius […]
# Die Madlanga-kommissie sal nie op 1 September kan begin met sy ondersoek na bewerings van politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel nie. Dit word daaraan toegeskryf dat die Department van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling probleme ondervind met die verkryging van noodsaaklike infrastruktuur. Die voorsitter, regter Mbuyiseli Madlanga, sê dit is betreurenswaardig dat ’n […]
# Die landbou-organisasie TLU SA is bekommerd oor die staat se gebrekkige vermoë om die bek-en-klouseer-uitbreking doeltreffend te beheer. Die siekte is in minstens vier provinsies aangemeld. TLU SA se woordvoerder, Bennie van Zyl, sê die beweging van lewende hawe sonder behoorlike beheermaatreëls vererger die situasie terwyl ekonomiese druk op boere toeneem. Hy sê die huidige […]
# The Madlanga Judicial Commission of Inquiry, tasked with investigating allegations of political interference and corruption in the criminal justice system, will not start on September 1st as planned. This is due to issues with the procurement of vital infrastructure by the Department of Justice and Constitutional Development. Commission chairperson Justice Mbuyiseli Madlanga says regrettably, a […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se ekonomiese diplomasie is gefokus op die verkryging van marktoegang, die lok van beleggings en die bevordering van volhoubare ontwikkeling. Hy het verlede week deelgeneem aan die negende internasionale konferensie oor Afrika-ontwikkeling in Tokio, Japan. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief weens die wêreldwye handelsontwrigtings en toenemende druk op […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa’s economic diplomacy is centred on securing market access, attracting investment and promoting sustainable development. He participated in the ninth Tokyo International Conference on African Development in Japan last week. In his weekly newsletter, Ramaphosa says given the global trade disruptions and mounting tariff pressures, participating in forums like the conference […]
# ANC veteran and former minister Naledi Pandor says the party has lost its glory and has forgotten that it exists to serve the people. She spoke at the Gertrude Shope Memorial lecture in Pretoria on Sunday. Shope died in May this year at the age of 99. Pandor said citizens are looking at the […]
# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, is bekommerd oor opmerkings wat die bevoegdheid en integriteit van die Parlement se Regsdienste bevraagteken. Die dienste is onder die loep geneem in die ad hoc-komitee wat die bewerings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, ondersoek. Die Parlement se woordvoerder, Moloto Mothapo, bevestig Didiza se vertroue […]