# Die regering het Israel se lugaanval in die Katarse hoofstad, Doha, veroordeel as onwettig en ongevraagd. Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê dit was absoluut geregverdig omdat senior Hamas-leiers geteiken is wat die aanvalle van 7 Oktober 2023 georganiseer het. Vyf Hamas-lede is dood. Chrispin Phiri van die Departement van Internasionale Betrekkinge en […]
# Die Global Sumud-flottielje sê sy vaartuig, die Family Boat, is vandag in Sidi Bou Said-hawe naby Tunisië deur ‘n vermeende hommeltuig getref. Die ses mense aan boord, insluitend die Sweedse aktivis Greta Thunberg, is ongedeerd. Tunisiese owerhede het die bewerings ontken en sê reddingsbaadjies het die brand veroorsaak. Die organiseerders sê die vaartuig is […]
# The Global Sumud Flotilla says its vessel, the ‘Family Boat’, was struck by a suspected drone off Tunisia’s Sidi Bou Said port today. All six on board, including Swedish activist Greta Thunberg, were unharmed. Tunisian authorities have dismissed the claims, saying a fire broke out, caused by ignited life jackets. The flotilla says the […]
# President Cyril Ramaphosa gaan vanmiddag aan ‘n virtuele BRICS-leiersberaad deelneem. Die geleentheid is onder leiding van Brasilië se president, Luiz Inácio Lula da Silva. Die Presidensie sê dit bied ‘n platform vir leiers om wêreldsake te bespreek, veral met die klem op die huidige ekonomiese omgewing en die toestand van multi-laterale stelsels. Die beraad volg […]
# President Cyril Ramaphosa will take part in a virtual BRICS Leaders’ Summit this afternoon, which will be chaired by his Brazilian counterpart, Luiz Inácio Lula da Silva. The Presidency says the gathering provides a platform for leaders to exchange views on global issues, with a particular focus on the current economic environment and the […]
# Die KwaZulu-Natalse Verkeersdepartement het bevestig die noordwaartse en die suidwaartse baan van die N3 naby Peace Valley in Pietermaritzburg is weer oopgestel vir verkeer. Die woordvoerder, Sindi Msimang, sê dit volg ná vanoggend se botsing tussen verskeie voertuie wat tot die sluiting in albei rigtings gelei het. Sy sê die ongeluk het plaasgevind toe […]
# The KwaZulu-Natal Road Traffic Inspectorate has confirmed that the N3’s northbound and southbound lanes near Peace Valley in Pietermaritzburg have reopened for traffic. Spokesperson Sindi Msimang says this followed a multi-vehicle crash that resulted in the closure of both lanes this morning. She says the accident occurred when a truck driver lost control and crashed into […]
# Die Vryheidsfront Plus vra die DA om onmiddellik op te tree teen die Munisipaliteit Stellenbosch se bestuurder van Menslike Hulpbronne, Alexander Kannemeyer. Dit volg ná ʼn video op sosiale media waarin hy na bewering voorstel hulle maak die lewe vir wit werknemers so moeilik dat hulle bedank. Gert van Niekerk van die VF Plus […]
# Die burgerlike organisasie Soil of Africa eis dringende optrede van die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, oor bewerings van seksuele aanranding by die Tiyelelani Secondary School in Soshanguve, Tshwane. ‘n Onderwyser het na bewering ‘n leerder seksueel aangerand en ‘n busbestuurder word beskuldig van ‘n ongehoorde verhouding met ‘n skoolmeisie. Die organisasie se voorsitter, […]