# Motorsport: Lando Norris van McLaren sal vanmiddag eerste wegspring by die Belgiese Grand Prix nadat hy die vinnigste in die kwalifiserende rondes was. Die Brit het spanmaat Oscar Piastri en Ferrari se Charles Leclerc met ‘n indrukwekkende ronde by die Spa-Francorchamps renbaan geklop. Leclerc het in die laaste ronde die derde plek opgeraap voor […]
# Gideon du Plessis van Solidariteit sê onderhandelinge met FlySafair kon Vrydag afgehandel word. Du Plessis sê ‘n finale aanbod wat gister per e-pos gestuur is, maak egter nie voorsiening vir vlieënierkwessies soos gewaarborgde rus en voorspelbare roosters nie. Hy sê misleidende uitsprake oor salarisse het ook die spanning vererger. Du Plessis sê indien sy […]
# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het kommer uitgespreek oor die sewejaar-tydlyn om die Sol Plaatje-grootmaatwaterprojek van 2,7-miljard-rand te voltooi. Tydens ‘n oorsigbesoek het sy inwoners verseker daar is ‘n uitkoms aangesien daar vordering met die proses is. Sy beplan om die Nasionale Tesourie te nader om befondsing te bespoedig om die […]
# Wes-Kaapse speurders ondersoek drie moorde en een poging tot moord ná ‘n skietvoorval in Philippi-Oos vroeg gisteroggend. Omstreeks twee uur het twee verdagtes wat hulle as polisiebeamptes voorgedoen het, ‘n huis in Hankomostraat binnegegaan en losgebrand. Twee mans van 19 en 20 jaar oud, en ‘n 20-jarige vrou, is op die toneel dood. ‘n […]
# Motorsport: Lando Norris of McLaren will start the Belgian Grand Prix from pole position after going fastest of all in the Qualifying rounds. The Brit beat teammate Oscar Piastri and Ferrari’s Charles Leclerc with an impressive lap around Spa-Francorchamps. Leclerc managed to put himself ahead in the final lap of the Red Bull car […]
# Solidarity’s Gideon du Plessis says negotiations with FlySafair could have reached a deal on Friday. Du Plessis says a final offer e-mailed yesterday failed to resolve key pilot concerns like guaranteed rest and predictable rosters. De Plessis says misleading pay claims also worsened tensions. He warns that the union will call on the CCMA […]
# Water and Sanitation minister Pemmy Majodina has raised concerns over seven-year timeline to complete the 2.7-billion-rand Sol Plaatje bulk water intervention project. During an oversight visit, she assured residents that relief is on the horizon as there is progress in the process. She plans to lobby National Treasury to fast-track funding, to improve supply […]
# Western Cape detectives are investigating three murders and one attempted murder after a deadly shooting in Philippi East early yesterday morning. At around 2am, two suspects impersonating police officers entered a home on Hankomo Street and opened fire. Two men aged 19 and 20, and a 20-year-old woman died at the scene. A 26-year-old […]
# Gholf: Ernie Els is in die gesamentlike vierde plek na die tweede rondte van die ISPS Handa Senior Ope in Brittanje. Dit is twee houe agter die voorloper Padraig Harrington van Ierland. Els het ‘n drie onder baansyfer 67 aangeteken met die Brit Cameron Percy op ‘n vyf onder 65, en Ricardo Gonzalez van […]