# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Openbare Werke en Infrastruktuur verwelkom pogings om die Openbare Werkeprogram te hervorm in ʼn meer uitvoerbare en volhoubare werkskeppingsprojek. Die regeringsprogram fokus op vaardigheidsontwikkeling en werkverskaffing. Die komitee sê die diensverskaffers wat opleiding gee, is volgens aanduidings die begunstigdes van die program. Hy sê baie werkers ontvang tussen 100-rand en […]
# Twee lede van Israel se ambassade is gisteraand buite ʼn Joodse museum in Washington doodgeskiet. Die jong paartjie wat binnekort verloof sou raak, is vermoor toe hulle ʼn geleentheid by die Capital Jewish Museum verlaat het. Washington se polisiehoof, Pamela Smith, sê die verdagte is geïdentifiseer as die 30-jarige Elias Rodriguez. Sy sê terwyl die […]
# Parliament’s portfolio committee on Public Works and Infrastructure has welcomed ongoing efforts to reform the Expanded Public Works Programme into a more viable and sustainable job creation initiative. This government programme focuses on skills development and providing work opportunities. The committee says it is, however, concerned that service providers delivering training appear to be […]
# President Cyril Ramaphosa sê hy is optimisties dat sy Amerikaanse eweknie, Donald Trump, November die G20-beraad in Johannesburg sal bywoon. Die VSA sal op dan die groep se presidentskap in 2026 oorneem. Suid-Afrika se G20-presidentskap het hom daartoe verbind om solidariteit, gelykheid en volhoubaarheid te bevorder. Ramaphosa het die media ingelig oor die gesprekke […]
# President Donald Trump sê die G20-leiersberaad wat in November in Johannesburg plaasvind, sal betekenisloos wees as Amerika nie deelneem nie. Hy het in April gesê daar kan nie verwag word dat hy die beraad bywoon terwyl die Suid-Afrikaanse regering volgens hom grond in wit besit onteien en die nasate van wit setlaars vervolg nie. […]
# Rugby: Wêreldrugby se raad het die wêreldwye proeflopie van die 20-minute-rooikaart goedgekeur, ondanks weerstand van verskeie internasionale unies, insluitend Frankryk en Ierland. Die kaart is die afgelope seisoen in die noordelike halfrond getoets. Die reël laat toe dat ‘n speler wat vir ongeoorloofde spel gestraf is, ná 20 minute deur ‘n ander speler vervang […]
# Two Israeli embassy staff were shot dead outside a Jewish museum in Washington on Wednesday evening. The young couple, who were about to be engaged, were killed while leaving an event at the Capital Jewish Museum. Washington police chief, Pamela Smith, says the suspect has been identified as 30-year-old Elias Rodriguez. She adds that while […]
# President Cyril Ramaphosa says he is optimistic that his US counterpart, Donald Trump, will attend the G20 Summit in Johannesburg this November. The summit is where the US is due to take over the group’s presidency in 2026. South Africa’s G20 presidency has committed to championing solidarity, equality and sustainability. Briefing the media on […]
# US president Donald Trump says the G20 leaders’ summit in Johannesburg in November will be meaningless without the participation of America. In April, he said could not be expected to attend the summit while the South African government, he claims, was expropriating white-owned land and persecuting the descendants of white settlers. Speaking during the […]