# Tennis: Defending champion Iga Swiatek’s quest for a fourth straight French Open title stayed on track yesterday. The top seed from Poland stretched her Paris winning streak to 24 with a 6-2, 7-5 win over Romanian Jaqueline Cristian to reach the Round of 16 for the seventh year running. Meanwhile, in the men’s competition […]
# Die gewese president Thabo Mbeki het hulde gebring aan die ontslape vryheidsvegter, vakbondlid en voormalige parlementslid Gertrude Shope. Mbeki het haar blywende nalatenskap in Suid-Afrika se bevrydingstryd erken. Hy het gesê dit is noodsaaklik om haar nagedagtenis te eer deur oplossings te vind vir hedendaagse uitdagings en die nasie te lei na eenheid en […]
# Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, doen ‘n beroep op aspirant-bewaringsbewustes om in te skryf vir die nuut-geakkrediteerde Nasionale Diploma-program by die Suider-Afrikaanse Natuurlewe Kollege in Hoedspruit, Limpopo. George het gesê dit is ‘n baanbreker-kursus en gesê dit bemagtig die jeug om stropery te bestry en biodiversiteit te beskerm. Die […]
# Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, is calling on aspiring conservationists to enroll in the newly accredited National Diploma programme at the Southern African Wildlife College in Hoedspruit, Limpopo. George hailed the course as a gamechanger, saying it empowers youth to combat poaching and protect biodiversity. The college now offers a […]
# Die minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe, sê Orion Minerals se Prieska koper-en sinkmyn sal ekonomiese ontwikkeling in die Noord-Kaap aansienlik bevorder. Mantashe het tydens ‘n besoek aan die terrein ‘n gedenkplaat onthul en die myn se vermoë beklemtoon om werk te skep en plaaslike besighede op te hef. Hy sê die projek […]
# Die Steinhoff-bedrogsaak is weens die kompleksiteit daarvan na die Hooggeregshof verskuif. Die volgende verskyning is op 3 September. Die gewese Steinhoff-bestuurders, Stéhan Grobler, Hein Odendaal en Iwan Peter Schelbert, se borgtog is in die Pretoria se Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof verleng. Die staat finaliseer sy ondersoek en wag op beëdigde verklarings van sleutelgetuies. Grobler ontken aanklagte […]
# Eskom het bevestig die kragstelsel bly stabiel en veerkragtig, met Eenheid 1 van Kusile wat amptelik weer aan die netwerk gekoppel is ná herstelwerk. Die eenheid sal 800 megawatt tot die netwerk bydra sodra dit ten volle aangeskakel is, vir ‘n totale lewering van vier-duisend-800 megawatt. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokoena, sê noodreserwes is […]
# Mineral and Petroleum Resources Minister Gwede Mantashe says Orion Minerals’ Prieska Copper-Zinc Mine will significantly boost economic development in the Northern Cape. During a site visit, Mantashe unveiled a commemorative plaque and highlighted the mine’s potential to create jobs and uplift local businesses. He emphasised that the project aims to start production within 13 […]
# The Steinhoff fraud case has been moved to the High Court due to its complexity, with the next hearing pushed to 3 September. Former Steinhoff executives, Stéhan Grobler Hein Odendaal and Iwan Peter Schelbert received extended bail at Pretoria’s Specialized Commercial Crimes Court. The prosecution is finalising investigations and awaiting key witness affidavits by […]