# President Cyril Ramaphosa says no government decision should be made without due consideration of how it impacts women specifically. On Friday, organisations will gather at the National Convention in Pretoria to kickstart the National Dialogue process. In his weekly newsletter, the president says that given the history of women’s struggles in the country, it is expected that […]
# Gauteng MEC for Finance and Economic Development, Lebogang Maile, says the province is Africa’s most globally connected tourism gateway. The province recorded over 3.8-million international arrivals in the 2024/2025 financial year. As a result of this increase, the international tourism revenue contribution also rose to 41-billion-rand against the target of 29-billion-rand. Maile says, despite this […]
# Die Anglikaanse aartsbiskop, Thabo Makgoba, sê die Nasionale Dialoog moet ʼn sukses wees om armes en gemarginaliseerdes te bevoordeel. Belangrike organisasies agter die veldtog, insluitend die Thabo Mbeki-stigting en die Desmond en Leah Tutu-stigting, het onttrek aan die beplanningsproses en die Nasionale Konvensie, wat na verwagting Vrydag begin. Hulle is bekommerd oor onvoldoende voorbereidingstyd […]
# Anglican Archbishop Thabo Makgoba has emphasised the urgent need for the National Dialogue to succeed for the benefit of the poor and marginalised. Key organisations behind the initiative, including Thabo Mbeki Foundation and Desmond and Leah Tutu Foundation, have withdrawn from the planning process and the National Convention, set to take place on Friday. […]
# Honderde DA-ondersteuners het na die Germiston Sentraal-polisiestasie opgeruk en beter hulpbronne vir geslagsgeweld geëis. Ekurhuleni het meer as ‘n duisend-600 moorde in 2024 aangeteken, met baie stasies wat onder ernstige personeel- en voertuigtekorte gebuk gaan. Die DA-LP Lisa Schickerling sê die griefskrif vra vir meer sigbare polisiëring, sterker geslagsgeweld-ondersteuning en ‘n gefokusde misdaadvoorkomingstrategie. Sy […]
# Sokker: Mamelodi Sundowns het gister hul titelverdediging van die Premierliga begin met ‘n een-elk gelykopuitslag teen Chippa United op die Nelson Mandelabaai-stadion in Gqeberha. Sekhukhune United het Orlando Pirates met 1-0 by hul tuisbasis oorrompel, terwyl Siwelele FC sy debuut as wenner gemaak het met ‘n 3-1 oorwinning oor Golden Arrows op hul tuisveld […]
# Hoofregter Mandisa Maya het ‘n Seksuele Teisteringsbeleid vir die regbank bekendgestel, wat ‘n houding van geen verdraagsaamheid teenoor magsmisbruik versterk. Dit volg op toenemende druk vir optrede in die regsberoep ná die Regterlike Gedragstribunaal in die Oos-Kaapse Hooggeregshof se ondersoek na regterpresident Selby Mbenege se gedrag teenoor deur ‘n regter-sekretaresse, Andiswa Mengo. Judges Matter […]
# Soccer: Mamelodi Sundowns began their title defense of the Premiership Soccer League with a 1-1 draw against Chippa United at the Nelson Mandela Bay stadium in Gqeberha yesterday. Sekhukhune United shocked Orlando Pirates at their home base with a 1- 0 victory, while Siwelele FC enjoyed a winning debut with a 3-1 win over […]
# Tennis: Jannik Sinner het gister ‘n indrukwekkende teruggekeer gemaak by die ATP-toer se Cincinnati Ope, waar hy die verdediging van sy titel met sy vinnigste oorwinning van die seisoen behaal het. Die nommer een-speler op die ATP-ranglys, het vir die eerste keer weer begin speel sedert hy sy mededinger Carlos Alcaraz verslaan het om […]