# Motorsport: Die nuut-gekroonde MotoGP-kampioen, Marc Marquez, het vermoedelik ‘n sleutelbeen gebreek in ‘n botsing in gister se Indonesiese Grand Prix. Marco Bezzecchi van Aprilia het probeer om Marquez aan sy binnekant verby te steek, maar het met die Ducati-jaer se agterwiel kontak gemaak en albei het geval. Die nuweling Fermin Aldeguer het toe die […]
# President Cyril Ramaphosa sê die finansiële verbetering by Eskom getuig van die krag van vennootskappe, maar ook hoe belangrik dit is om met langtermyndoelwitte vol te hou, selfs in weerwil van kritiek. Die kragverskaffer het ‘n wins van 16-miljard-rand ná belasting vir die volle jaar tot Maart 2025 aangeteken, wat sy eerste wins in […]
# Owerhede in die Wes-Kaap sê die Hugenote-tonnel op die N1 in die Boland bly gesluit. Dit volg nadat ‘n bus Vrydagnag in die tonnel aan die brand geraak en beduidende skade aan die infrastruktuur veroorsaak het. Duisende reisigers wat dié roete gereeld gebruik, is genoodsaak om alternatiewe roetes tussen Worcester en die Paarl te […]
# President Cyril Ramaphosa says the financial improvement at Eskom bears witness to the strength of partnerships, but also to the value of forging ahead with long-term goals, even in the face of criticism. The power utility posted an after-tax profit of 16-billion-rand for the full year ending March 2025, its first return to profitability in […]
# Motorsport: Newly crowned MotoGP champion, Marc Marquez, suffered a suspected collarbone injury after crashing out of the Indonesian Grand Prix on Sunday. Aprilia’s Marco Bezzecchi attempted a move up the inside of Marquez, but made contact with the Ducati rider’s rear wheel, sending both of them into the gravel. Rookie Fermin Aldeguer went on to […]
# Western Cape authorities say the Huguenot Tunnel on the N1 in the Boland remains closed. This follows a bus fire just before midnight on Friday, which caused significant damage to the tunnel’s infrastructure. Thousands of daily travellers have been forced to seek alternative routes between Worcester and Paarl. The Western Cape Mobility Department’s acting director […]
# Die geskorste polisieminister, Senzo Mchunu, sê hy is gereed om voor die Madlanga-kommissie te getuig. Mchunu, tans met spesiale verlof, word beskuldig van politieke inmenging in die SAPD en vir die ontbinding van die Politieke Moorde-taakspan het. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkwanazi, het vroeër beweer dat Mchunu beïnvloed is om dié besluit te neem. […]
# Gholf: Garrick Higgo van Suid-Afrika het gister nader aan sy tweede Amerikaanse PGA-toertitel vir 2025 beweeg met ‘n vyf-onder-baansyfer 67 om ‘n voorsprong van twee houe na drie rondes van die Sanderson Farms-kampioenskap te behaal. Higgo het ses voëltjies en een oor baansyfer aangeteken by die Jackson Country Club in Mississippi om ‘n totaal […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula sê die party ondersteun die Suid-Afrikaanse polisie ten volle in die stuur van ‘n span ondersoekers na Frankryk om te help met die ondersoek na ambassadeur Nathi Mthethwa se dood. Mbalula het tydens die ANC se nasionale uitvoerende komiteevergadering in Ekurhuleni gesê die verlies van ‘n ambassadeur onder […]