# President Donald Trump van Amerika en sy Egiptiese ampsgenoot, Abdel Fattah al-Sisi, bied vandag in Sharm el-Sheikh ʼn beraad vir meer as 20 wêreldleiers aan. Die beraad wil die oorlog in die Gaza-strook beëindig, pogings verskerp om vrede en stabiliteit in die Midde-Ooste te bewerkstellig, en ʼn nuwe era van sekuriteit en bestendigheid in […]
# Die Oos-Kaapse regering het die beplande afsluiting vandag deur taxi-operateurs wat deel is van die regering se leerdervervoerprogram, sterk veroordeel. Dit volg op ‘n lang tydperk van wanbetaling, met sommige operateurs wat berig het dat hulle tot ses maande lank geen betaling ontvang het nie. Die provinsiale regering se woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê so […]
# Padwedloop: Jacob Kiplimo van Uganda het die 47ste Chicago-marathon in ‘n tyd van 2-uur, 2-minute en 23-sekondes gewen. Kiplimo, wat Sondag slegs aan sy tweede marathon deelgeneem het, was tweede in Londen-marathon. Die Keniane Amos Kipruto en Alex Masai het onderskeidelik tweede en derde geëindig. Hawi Feysa het intussen die eerste Ethiopiese wenner van […]
# Eskom sê hulle beplan om ‘n totaal van drie-duisend-380-megawatt se opwekkingsvermoë in die netwerk terug te bring voor vanaand se spitstyd, en deur die komende week. Dit is om die bestendigheid van die netwerk verder te versterk. Die woordvoerder van die kragverskaffer, Daphne Mokwena, sê tussen 3 en 9 Oktober is ‘n gemiddeld van […]
# The Eastern Cape government has strongly condemned the planned shutdown action by taxi industry operators today, who are part of the government scholar transport programme. This follows a lengthy period of nonpayment, with some operators reporting they have not received payment for up to six months. The provincial government’s spokesperson, Khuselwa Rantjie, says such […]
# Die GOOD-party sê indien AfriForum inligting het oor terreurdade wat in die apartheidsera onder die ANC of enige iemand anders se naam gepleeg is, moet dit aan die Nasionale Vervolgingsgesag oorhandig word. AfriForum het die Khampepe-kommissie versoek om vas te stel waarom ANC-leiers nie vir terreurdade vervolg is nie. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, […]
# US president Donald Trump and his Egyptian counterpart, Abdel Fattah al-Sisi, will co-host a summit of more than 20 world leaders in Sharm el-Sheikh today. The summit aims to end the war in the Gaza Strip, enhance efforts to achieve peace and stability in the Middle East, and usher in a new era of […]
# Road running: Jacob Kiplimo of Uganda won the 47th Chicago Marathon, clocking in a time of 2-hours, 2-minutes and 23-seconds. Running in just his second marathon, Kiplimo upgraded his London Marathon debut second place to a victory on Sunday. Kenyans Amos Kipruto and Alex Masai finished second and third, respectively. Meanwhile, Hawi Feysa became […]
# Eskom says it is planning to return a total of three-thousand-380-megawatts of generation capacity to service ahead of the evening peak today, and throughout the coming week. This is to further strengthen the stability of the electricity grid. The power utility’s spokesperson, Daphne Mokwena, says between 3 and 9 October, an average of ten-thousand-835-megawatts […]