# Police have arrested a 59-year-old man in Standerton for possession of child sexual abuse material, seizing over 56-thousand images and videos. The arrest brings the total under Operation Bad Vibes to 16. Fifteen firearms and digital devices were also confiscated. The suspect’s bail hearing is set for Monday. Police spokesperson Amanda van Wyk says […]
# Corruption Watch sê hul oorwinning in die Konstitusionele Hof is ‘n groot sege vir demokrasie en openbare deelname. Die hof het beslis die Parlement het nie behoorlike prosesse gevolg toe vyf kommissarisse in 2023 op die Kommissie vir Geslagsgelykheid aangestel is nie. Die organisasie se woordvoerder, Nkululeko Conco, sê die hof het ook bevind […]
# Corruption Watch says its Constitutional Court victory is a major win for democracy and public participation. The court ruled that Parliament failed to follow proper procedures when appointing five commissioners to the Commission for Gender Equality in 2023. The organisation’s Nkululeko Conco says the court also found the process lacked transparency, gave the public […]
# Rugby: Die hoofafrigter van die Britse en Ierse Leeus, Andy Farrell, het voorstelle dat die toeriste nie weer Australië moet besoek nie, as onsin afgemaak. Het het die voorstel dat die Wallabies se rugby so ver agteruit gegaan het, as beledigend beskryf. Farrell sê alle spanne het hoogtepunte en laagtepunte, en Australië sal altyd […]
# Rugby: British and Irish Lions head coach Andy Farrell has rubbished suggestions the tourists shouldn’t visit Australia again because of the Wallabies’ decline as an international force. He calls the suggestions insulting. Farrell says they had a blast, every team has its ups and downs, and Australia will always bounce back. The Lions already […]
# Die ANC in Kaapstad eis ‘n onmiddellike onafhanklike ondersoek na die gewelddadige aanval op ‘n EFF-raadslid. In ‘n videogreep word gesien hoe veiligheidspersoneel vir Mzubani Dambuza tydens ‘n gedwonge verwydering uit Woensdag se Kaapstadse raadsvergadering, wurg todat hy bewusteloos is. Hy het ‘n aanrandingsklag by die polisie gelê. Die ANC se koukuswoordvoerder, Judy-Ann Stevens, […]
# Kanada se Kamer van Koophandel het president Donald Trump se hoër tariewe vir die land veroordeel. Trump het gister ʼn uitvoerende bevel onderteken wat tariewe vir Kanada van 25- tot 35-persent verhoog. Hy sê dis deels te wyte aan Kanada se versuim om die invloei van onwettige dwelms oor die grens na Amerika te […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het die Uitvoerondersteuningskantoor bekendgestel. Dis ʼn direkte kontakpunt vir maatskappye wat geraak word deur die 30-persent-heffing op Suid-Afrikaanse uitvoere na Amerika wat vandag van krag word. Die kantoor sal onder andere inligting verskaf oor verwikkelings, raadgewende dienste aan uitvoerders bied oor alternatiewe uitvoerbestemmings, asook riglyne […]
# Die vakverbond Cosatu het die besluit van die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre beleidskomitee om die terugkoopkoers met 25 basispunte te verlaag, verwelkom. Die terugkoopkoers waarteen die sentrale bank geld aan kommersiële banke uitleen, is tans sewe-persent, terwyl die prima uitleenkoers tot 10,5-persent verlaag is. Die woordvoerder van Cosatu, Zanele Sabela, sê die verlaging in […]