# Tennis: Vir die eerste keer sedert 2003 het al agt topgekeurdes in die vroue-kompetisie na die laaste 16 van die Franse Ope op Roland Garros deurgedring. Coco Gauff het met Marie Bouzkova in twee stelle afgereken en Mirra Andreeva het Yulia Putintsiva ook in twee stelle geklop. Jessica Pegula het die voormalige finalis Marketa […]
# Die Inkatha Vryheidsparty betreur die verlies van sy adjunk-hoofsweep, Khethamabala “Jobe” Sithole, wat gisteraand in Katlehong doodgeskiet is in wat die party ‘n sluipmoord noem. Die 68-jarige het sedert 2010 in die Parlement gedien en was ‘n gerespekteerde leier in die IVP se Nasionale Raad. Provinsiale Sekretaris van die IVP, Alco Ngobese, is in […]
# Fezile Ngubane wat vroeër gekoppel is aan die moord op Olorato Mongale is vrygespreek. ‘n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê Ngubane, ‘n motorwag, was die slagoffer van identiteitsdiefstal. ‘n Verdagte, Philangenkosi Makhanya, het na bewering Ngubane se identiteitskaart gebruik om SIM-kaarte te registreer wat aan die misdaad gekoppel is. Die polisie gaan voort met die […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het ‘n tydelike12 maande lisensieooreenkoms met Ithuba Holdings bereik om ontwrigtings aan die Nasionale Lotery te voorkom. Die aanstelling, wat vandag van krag is, kom ten spyte van ‘n hofuitspraak wat die stap as ongrondwetlik verklaar het. Tau gaan teen die teen die besluit appelleer […]
# Tennis: For the first time since 2003 the top eight seeds in the women’s competition have all reached the last 16 of the French Open at Roland Garros stadium in Paris. Coco Gauff beat Marie Bouzkova and Mirra Andreeva beat Yulia Putintsiva, both matches in straight sets. Jessica Pegula needed three sets to beat […]
# A man earlier linked to the murder of Olorato Mongale has been cleared. Police spokesperson Athlenda Mathe says Fezile Ngubane, a car guard, was a victim of identity theft. A suspect, Philangenkosi Makhanya, allegedly used Ngubane’s identity card to register SIM cards tied to the crime. Police continue searching for Bongani Mthimkhulu. Mathe also […]
# Trade, Industry and Competition minister Parks Tau has reached a 12-month temporary licence deal with Ithuba Holdings to prevent disruptions to the National Lottery. The appointment, effective today, comes despite a court ruling calling the move unconstitutional. Tau is appealing that decision, citing public interest. Concerns were raised about halted ticket sales and funding […]
# The Inkatha Freedom Party is mourning the loss of its deputy chief Whip, Khethamabala “Jobe” Sithole, who was gunned down in Katlehong last night in what the party calls an assassination. The 68-year-old served in Parliament since 2010 and was a respected leader in the IFP’s National Council. In the same incident the Provincial […]
# Die uitvoerende bestuurder van die Toerisme-sakeraad van Suid-Afrika, Tshifhiwa Tshivhengwa, sê lae toerismesyfers in die winter bly ‘n uitdaging in die bedryf. Tshivhengwa sê noorde van die land is ‘n ideale winterbestemming met ‘n matige klimaat en talle kulturele ervarings. Tshivhengwa moedig ondernemings aan om toerisme na die binneland te bevorder deur spesiale pryse, […]