# City Power se raad sê ʼn onafhanklike ondersoek kon geen bewyse vind dat die instelling se uitvoerende gesag, insluitend uitvoerende hoof Tshifularo Mashava, enige iets verkeerd gedoen het nie. Mediaberigte, veral artikels in News24, verwys na kwessies soos bestuur, verkryging, werwing en die bestuur van infrastruktuur. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê die […]
# Die Amerikaanse Departement van Justisie het president Donald Trump se voormalige raadgewer oor nasionale sekuriteit, John Bolton, strafregtelik aangekla. Volgens die klagstaat, staar die 76-jarige Bolton agt aanklagte dat hy inligting oor nasionale verdediging versprei en tien aanklagte dat hy inligting oor nasionale verdediging verswyg het, in die gesig. Aanklaers beskuldig hom dat hy […]
# Minister of Mineral and Petroleum Resources, Gwede Mantashe, says the solution for affordable fuel prices is the protection of the gas and petroleum sector. He addressed members of Parliament during the National Council of Provinces question-and-answer session with select ministers in the economic cluster on Thursday. Mantashe says domestic fuel prices are influenced by […]
# Cricket: Proteas captain Temba Bavuma is set to return to action from a calf injury later this month. He has been included in the South Africa A squad for the four-day series against India, and will be available for the second of two first-class matches to be played in Bengaluru. South Africa A will […]
# US president Donald Trump’s former national security adviser, John Bolton, has been criminally indicted by the Justice Department. According to a 26-page indictment, the 76-year-old faces eight counts of transmitting national defence information and ten counts of retaining national defence information. Prosecutors accuse him of illegally transmitting top secret information about the US national […]
# The City Power board says an independent review has found no evidence of factual substantiation of wrongdoing by the entity’s executives, including CEO, Tshifularo Mashava. Allegations published in the media, in particular several News24 articles, related to issues of governance, procurement, recruitment, and infrastructure management. City Power’s spokesperson, Isaac Mangena, says the board is satisfied that […]
# Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, doen ‘n beroep op die wêreld om voedselstelsels te skep wat mense voed en die planeet beskerm. Vandag is Wêreldvoedseldag onder die tema Hand aan hand vir Beter Kos en ‘n Beter Toekoms – ‘n oproep tot solidariteit oor grense, sektore en gemeenskappe heen. ‘n Geskatte […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê Suid-Afrika sal oor ʼn tydperk van ses maande twee-miljard-rand van die Amerikaanse sentrums vir siektebeheer en -voorkoming ontvang. Dit sal bestaande MIV- en vigsprogramme in die land aan die gang hou. Besnoeiings in Februarie aan Amerika se presidensiële noodplan vir vigsverligting het ʼn massiewe finansiële tekort veroorsaak […]
# Die raad van die Stad Tshwane het die raamwerk vir ruimtelike ontwikkeling volgens distrikte amptelik goedgekeur. Die raamwerk dien as ‘n strategiese riglyn vir ruimtelike ontwikkeling vir die volgende tien tot 15 jaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die raamwerk sal nie net help met gefokusde belegging en […]