# The wildfire in the Silvermine section of Table Mountain National Park on Sunday intensified significantly due to a sudden shift in wind direction and increased wind speeds. Last night residents of a retirement village in Noordhoek were evacuated as a precaution. The fire began on Friday in the Upper Tokai area and was largely […]
# Die veldbrand in die Silwermyn-gedeelte van die Tafelberg Nasionale Park het Sondag beduidend vererger toe die wind skielik van rigting verander het en sterker begin woed het. Inwoners van ‘n aftreeoord in Noordhoek is gisteraand as ‘n voorsorgmaatreël uit hulle wonings ontruim. Die brand het Vrydag hoër op in Tokai uitgebreek en was tot […]
# President Donald Trump het in die eerste 100 dae sedert sy terugkeer as president die reël-gegronde wêreldorde omvergegooi wat Amerika ná die Tweede Wêreldoorlog help opbou het. ‘n Gewese onderhandelaar in die Midde-Ooste vir die Demokrate en die Republikeine, Dennis Ross, het aan Reuters gesê die wêreld ervaar ‘n groot ontwrigting in wêreldsake. Ross […]
# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde sê vryheid sonder ordentlike werk, ekonomiese geregtigheid, waardigheid, veiligheid, behuising, en toegang tot gehalte openbare dienste is nie werklike vryheid nie. SAFTU se woordvoerder, Newton Masuku, sê Suid-Afrika staan op die rand van ‘n mislukking. Hy sê die werklike omstandighede van die werkersklas het tot onverdraagsame vlakke vererger. Masuku […]
# Sokker: Kaartjies vir die eindstryd van die 2026 Wêreldbeker word op ‘n derdeparty-kaartjiebeurs vir tot een-komma-een-miljoen rand verkoop, ondanks die feit dat FIFA nog geen kaartjies te koop aanbied nie. Sky News het bevind die webwerf Vivid Seats het reeds lyste vir Wêreldbeker-wedstryde in Amerika en Kanada. Die wêreldbeheerliggaam vir sokker het nou ‘n […]
# Die president van die MK Party, Jacob Zuma sal vandag partylede en ondersteuners in Mamelodi toespreek wanneer hy die Solomon Mahlangu-lesing lewer. Sedert die ontstaan van die uMkhonto Wesizwe party op 16 Desember 2023, het die party homself onder andere toegewy aan die oorvertelling, vanuit die perspektief van swart mense, van die land se […]
# Die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola het Tanzanië se besluit om sy invoerverbod op Suid-Afrikaanse landbouprodukte op te hef, met ope arms verwelkom. Die woordvoerder van die ministerie, Chrispin Phiri, sê dié besluit volg op konstruktiewe diplomatieke betrokkenheid tussen die minister en sy eweknie en hy het die volgehoue krag van […]
# Tennis: Die ongekeurde Italianer, Matteo Arnaldi het gister die vierde gekeurde Novak Djokovic by die Madrid Open oorweldig. Arnaldi het ‘n geïnspireerde vertoning gelewer teen sy held en die driemalige kampioen – wat nie op sy beste was nie – met 6-3, 6-4 in die tweede ronde uitgeskakel. Dit is Djokovic se derde agtereenvolgende […]
# Presidente, koninklikes en ‘n menigte roubeklaers het tydens ‘n plegtige begrafnisseremonie, Pous Franciskus vaarwel geroep. ‘n Kardinaal het ‘n beroep gedoen om die pous se nalatenskap van sorg vir hawelose mense, die onderdruktes en die omgewing, lewend te hou. ‘n Geskatte 250-duisend mense het die seremonie bygewoon. Amerikaanse president Donald Trump, wat met die […]