# Parliament’s Education Portfolio Committee has expressed concern over escalating violence and bullying in South African schools. Chairperson Joy Maimela says videos showing learners threatening teachers and attacking each other highlight a deepening crisis. The committee has called for stronger partnerships between schools, parents, communities, and law enforcement. She stressed that safe learning environments require […]
# ActionSA says the justice system continues to fail whistleblowers who are against corruption in South Africa. This follows the commemoration yesterday of the assassination of whistleblower Babita Deokaran, with the masterminds behind her murder still unknown, leaving her family without justice. ActionSA has also noted similar cases, including Marumo Phenya, as preventable tragedies. The […]
# The National Union of Metalworkers of South Africa has voiced frustration over the prolonged business rescue process at SA Steel Mills, warning that the fate of more than 700 workers is at stake. NUMSA spokesperson Phakamile Hlubi-Majola says workers face financial devastation while potential buyers are being considered. It has urged the Industrial Development […]
# Die Parlementêre portefeuljekomitee oor Onderwys is bekommerd oor toenemende geweld en afknouery in Suid-Afrikaanse skole. Die voorsitter, Joy Maimela sê video’s wat leerders wys wat onderwysers dreig en mekaar aanval, beklemtoon ‘n toenemende krisis. Die komitee het ‘n beroep gedoen op sterker vennootskappe tussen skole, ouers, gemeenskappe en wetstoepassing. Sy beklemtoon dat veilige leeromgewings […]
# ActionSA sê die regstelsel hou aan om fluitjiebkasers wat korrupsie in Suid-Afrika ontbloot, in die steek te laat. Dit volg op die herdenking gister van die sluipmoord op die fluitjieblaser Babita Deokaran, met die meesterbrein agter haar moord steeds onbekend, en haar familie sonder geregtigheid gelaat. ActionSA het ook soortgelyke gevalle, insluitend Marumo Phenya, […]
# Die vakbond NUMSA het sy frustrasie uitgespreek oor die voortslepende sakereddingsproses by SA Steel Mills en waarsku die toekoms van meer as 700 werkers is op die spel. ‘n Woordvoerder van NUMSA, Phakamile Hlubi-Majola, sê werkers staar finansiële ondergang in die gesig terwyl potensiële kopers oorweeg word. Sy versoek dat die Nywerheidsontwikkelingskorporasie die beskerming […]
# Die Ad Hoc-komitee wat politieke inmenging, sabotasie en kriminele infiltrasie in die SAPD ondersoek, se eerste getuie is die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die voorsitter Molapi Lekganyane het bevestig dat die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola, adjunkkommissaris Shadrack Sibiya, en die geskorste polisieminister Senzo Mchunu ook sal verskyn. Die MK-party het die insluiting van voormalige […]
# Die Amerikaanse Departement van Justisie het transkripsies en klankopnames van sy Julie-onderhoud met Ghislaine Maxwell vrygestel. Sy dien tronkstraf van 20 jaar uit omdat sy die oorlede finansier Jeffrey Epstein gehelp het om jong meisies te misbruik. Maxwell sê sy het Trump nog nooit in enige onvanpaste omstandighede gesien nie, en oudpresident Bill Clinton […]
# The US Justice Department has released transcripts and audio recordings of its July interview with Ghislaine Maxwell. She is serving a 20-year prison sentence for helping late financier Jeffrey Epstein abuse young girls. Maxwell says she has never seen Trump in any inappropriate setting, and former US President Bill Clinton was never a client […]