# The World Health Organisation has welcomed the launch of South Africa’s five-year National Action Plan to combat the serious threat posed by substandard and falsified medical products. This initiative positions the country as a leader on the African continent in the fight against fake and poor-quality medicines. WHO’s Hiiti Sillo says at least one in ten […]
# Die DA-leier John Steenhuisen sê dringende hervorming is die enigste manier om werk te skep en geleenthede te ontsluit. Hy het Maandag die ANC-beheerde Emfuleni en die DA-beheerde Midvaal in Gauteng besoek as deel van ‘n landwye toer om die party se plan uiteen te sit om die ekonomie ‘n hupstoot te gee. Die […]
# Sokker: Suid-Afrika se Amajita het met 2-1 die onderspit gedelf in hulle Groep E-openingswedstryd van die Fifa Onder-20 teen Frankryk in Chile. Anthony Bermont van Frankryk het die span se eerste doel in die 25ste minuut aangeteken om hulle te laat voorloop. Suid-Afrika het die telling gelyk gemaak danksy ‘n strafskop wat deur Jody […]
# Die Israelse premier Benjamin Netanyahu sê die Amerikaanse president Donald Trump se 20-punt-vredesplan vir Gaza sal hulle oorlogsdoelwitte behaal en vrede in die Midde-Ooste dramaties bevorder. Die twee leiers het gister in die Withuis vergader. Die plan sluit in dat Israelse magte gedeeltelik onttrek word om voor te berei vir ‘n gyselaarsvrylating, die terugkeer […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag oor korrupsie by die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni bewys hoe diepgewortel korrupsie binne gesondheidsdepartemente is. Die ondersoek het drie gekoördineerde sindikate ontbloot, verantwoordelik vir die plundering van meer as twee-miljard-rand wat vir gesondheidsorg bedoel was. Philip van Staden van die VF Plus sê die party het […]
# DA leader John Steenhuisen says urgent reform is the only way to create jobs and unlock opportunity. He visited the ANC-run Emfuleni and the DA-run Midvaal in Gauteng on Monday, as part of a countrywide tour to unpack the party’s plan to turbocharge the economy. The plan rests on six urgent reforms, which include […]
# Die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad sê Suid-Afrika het die eerste helfte van die jaar ʼn skerp daling in beurtkrag beleef. Dit was 82-persent minder as dieselfde tydperk in 2024. Die verbetering word toegeskryf aan ʼn laer vraag na elektrisiteit, nuwe opwekkingskapasiteit en ʼn geringe styging in Eskom se energiebeskikbaarheidsfaktor. Sipho Mdhluli van die WNNR sê […]
# Soccer: South Africa’s Amajita suffered a 2-1 defeat to France in their Fifa Under-20 World Cup Group E opener in Chile. Anthony Bermont put France ahead in the 25th minute. South Africa equalised courtesy of a penalty converted by Jody Ah Shene in the 33rd minute. France’s star forward Lucas Michal’s 80th-minute goal proved to be […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu says US president Donald Trump’s 20-point peace plan for Gaza achieves their war aims, and will dramatically advance peace in the Middle East. The two leaders met at the White House on Monday. The plan includes Israeli forces will withdraw partially to prepare for a hostage release, the return […]