# Franse owerhede het met ‘n ondersoek begin na die dood van Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa. Hy is gister dood aangetref buite die Hyatt Hotel nadat hy Maandag as vermis aangemeld is. Parys se aanklaer, Laure Beccuau, sê Mthethwa se kamervenster op die 22ste vloer is oopgedwing met ʼn skêr wat op […]
# Die Britse premier Keir Starmer waarsku dat die volgende vier jaar ‘n stryd om die siel van die land teen die verregse Reform UK-party sal wees. Volgens Ipsos, ‘n toonaangewende meningspeiler, sê slegs 13-persent van kiesers dat hulle tevrede is met Starmer sedert hy 15 maande gelede in die amp ingesweer is, terwyl 79 […]
# Sokker: Kylian Mbappé het ʼn driekuns behaal en sy 60ste Kampioeneligadoel aangeteken om by te dra tot Real Madrid se 5-1 sege teen Kairat Almaty in Kasakstan. In Turkye het Victor Osimhen die wenpunt met ʼn strafdoel bygedra en Galatasaray verslaan Liverpool 1-0. Atlético Madrid en Bayern Munich het albei vyf doele behaal teen […]
# Die GOOD-party sê die Wes-Kaapse LUR vir Finansies, Deidré Baartman, se provinsiale ekonomiese oorsig en vooruitsigte was net so oninspirerend soos die ekonomiese data wat sy aangebied het. Die 2025 Provinsiale Ekonomiese Oorsig en Vooruitsigte het onder andere op die ekonomie, werkloosheid, energie, gesondheidsorg en misdaad gefokus. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê hoewel […]
# French authorities have launched an investigation into the death of South Africa’s ambassador to France, Nathi Mthethwa. He was found dead outside the Hyatt Hotel on Tuesday, after being reported missing on Monday. Paris prosecutor Laure Beccuau says Mthethwa’s room window on the 22nd floor had been forced open with scissors that were left […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie verwelkom die instelling van Suid-Afrika se vyfjaar Nasionale Aksieplan om die ernstige bedreiging wat substandaard en vals mediese produkte inhou, te beveg. Die inisiatief posisioneer die land as ‘n leier op die Afrika-vasteland in die stryd teen vervalste en swakgehalte medikasie. Hiiti Sillo van die WGO sê minstens een uit elke tien […]
# British prime minister Keir Starmer has warned that the next four years will be a fight for the soul of the country against Reform UK. According to Ipsos, a leading pollster, just 13-percent of voters say they are satisfied with Starmer since coming into office 15 months ago, while 79-percent are unsatisfied. Addressing the Labour […]
# Soccer: Kylian Mbappé scored a hat trick and his 60th Champions League goal, as he helped Real Madrid to a 5-1 win against Kairat Almaty in Kazakhstan. In Turkey, Victor Osimhen scored the winner from a penalty, as Galatasaray stunned Liverpool 1-0. Both Atlético Madrid and Bayern Munich scored five goals against Eintracht Frankfurt […]
# The GOOD Party says Western Cape Finance MEC, Deidré Baartman’s provincial economic review and outlook address was as uninspiring as the economic data she presented. The 2025 Provincial Economic Review and Outlook focused on the economy, unemployment, energy, healthcare and crime, amongst other things. GOOD’s secretary general, Brett Herron, says while the MEC is talking […]