# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie sê Statistiek Suid-Afrika se 2024/2025-opname oor bestuur, openbare veiligheid en justisie beklemtoon die kommerwekkende en inherente gebrek aan vertroue tussen die polisie en die breër gemeenskap. Volgens die opname is huisbrake die misdaad wat die meeste voorkom. Sowat 132-duisend individue het die afgelope vyf jaar onder seksuele oortredings deurgeloop […]
# Die polisie in Australië soek na ʼn swaar gewapende man wat gister in Porepunkah, Victoria, drie polisiebeamptes geskiet het. Twee van die slagoffers is dood. Die verdagte is geïdentifiseer as die 56-jarige Dezi Freeman. Daar is op tien polisiebeamptes gevuur toe hulle na Freeman se eiendom gegaan het met ʼn lasbrief vir inhegtenisneming weens […]
# Die Oos-Kaapse regering het begin om slagoffers van oorstromings in Mthatha in tydelike wooneenhede by die Maydene plaas te hervestig. Die oorstromings in Junie het die lewens van meer as 100 mense geëis en duisende is dakloos gelaat. Die woordvoerder van die provinsiale regering, Khuselwa Rantjie, sê 25 families is hervestig en meer sal […]
# Die GOOD-party sê drie maande is verby sedert Amerika mediese befondsing aan die land gestaak het, maar die regering het nog geen teenmaatreëls aangekondig nie. Twaalf fasiliteite in Suid-Afrika is ná die besnoeiings gesluit. Dit sluit klinieke vir MIV en vigs-pasiënte in, asook antiretrovirale fasiliteite. GOOD se nasionale jeugvoorsitter, Kaden Arguile, sê die werklikheid […]
# Parliament’s portfolio committee on Police says Statistics South Africa’s Governance, Public Safety and Justice Survey 2024/2025, highlights the worrying and inherent trust deficit between police and the broader community. According to the survey, housebreaking remains the most prevalent household crime in the country. About 132-thousand individuals experienced sexual offences over the past five years, […]
# Australian police are continuing a manhunt for a heavily armed man, who shot three police officers, two of whom are dead, in Porepunkah, Victoria, on Tuesday. The suspect has been identified as 56-year-old Dezi Freeman. Ten police officers were shot at after travelling to Freeman’s property to execute a warrant for alleged sexual offences. […]
# The Eastern Cape government has begun relocating Mthatha flood victims to temporary residential units at Maydene Farm. The June floods claimed the lives of over 100 people and left thousands homeless. Provincial government spokesperson, Khuselwa Rantjie, says 25 families have been relocated, and more families will be moved as more temporary units become available […]
# The GOOD Party says it has been three months since the US cut medical funding within the country, and yet, government has still not announced any countermeasures. The cuts have resulted in 12 facilities throughout South Africa being shut down, ranging from clinics for those suffering from HIV and AIDS, as well as antiretroviral facilities. […]
# Motorsport: Sergio Perez van Mexiko en Valtteri Bottas van Finland keer volgende jaar terug na Formule Een nadat hulle bevestig is as die bestuurders vir die nuwe span, Caddilac. Perez het verlede jaar sy plek by Red Bull verloor terwyl Bottas die reserwe-bestuurder is vir sy voormalige span, Mercedes, nadat hy weg is by […]