# Die Landbouminister John Steenhuisen het ʼn volledige verslag aangevra oor die onlangse verkiesingsproses van die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Raad. Dit volg nadat kommer uitgespreek is oor die proses se deursigtigheid en prosedurele integriteit. Die ministerie se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê dit sluit teenstrydige kommunikasie aan geregistreerde veeartse in oor stemdatums, die bevoegdheid van sekere […]
# Agt-en-sestig Ethiopiese migrante is dood en 74 word vermis nadat ʼn boot gister aan die kus van Jemen gesink het. Volgens die Internasionale Organisasie vir Migrasie was 154 migrante aan boord. Hiervan het 54 liggame in die Khanfar-distrik uitgespoel terwyl 14 ander dood gevind en na ʼn lykshuis geneem is. Slegs 12 het die […]
# Die KwaZulu-Natalse afvaardiging by die Nasionale Raad van Provinsies vergader vandag met die provinsiale polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Dit volg na Mkhwanazi se bewerings dat misdaadsindikate die hoogste regeringsvlakke geïnfiltreer het. Hy beskuldig ook die minister van Polisie, Senzo Mchunu wat op spesiale verlof geplaas is, van korrupsie. Die afvaardiging se leier, Mzamo Billy, het […]
# Krieket: Engeland kort 35 lopies vir ‘n toetsreeksoorwinning oor Indië. Die gasheer het met uitskeityd op die voorlaaste dag 339 vir ses gehad op die Oval, in Londen. Die besoekers het vier paaltjies nodig om die reeks gelykop te maak. Harry Brook en Joe Root het 195 lopies om die vierde paaltjie aangeteken en […]
# Agriculture minister John Steenhuisen has requested a full report on the recent election process of the South African Veterinary Council. This comes after concerns have been raised about the transparency and procedural integrity of the process. The ministry’s spokesperson, Joylene van Wyk, says these include inconsistent and conflicting communications to registered veterinary professionals regarding […]
# Sixty-eight Ethiopian migrants have died, and 74 others are missing after a boat capsized off Yemen’s coast on Sunday. According to the International Organisation for Migration, the vessel had 154 migrants onboard, 54 bodies washed ashore in the district of Khanfar, while 14 others were found dead and taken to a morgue. Only 12 survived […]
# The KwaZulu-Natal delegation to the National Council of Provinces will meet with provincial Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi today. This comes as Mkhwanazi alleged criminal syndicates have infiltrated the highest levels of government. He has also accused Police minister Senzo Mchunu, who has been placed on special leave, of corruption. NCOP KZN delegation leader, Mzamo […]
# Cricket: England reached 339 for six in their second innings at stumps on day four of the fifth and final Test against India at the Oval, needing another 35 runs to win the series. The visitors require four wickets to draw the series. Harry Brook and Joe Root shared a 195-run fourth-wicket partnership to […]
# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê die owerheid het nuwe sekerheidstempels by Suid-Afrika se grensposte in gebruik geneem. Hy sê die owerheid het in die afgelope paar maande op wydverspreide bedrog afgekom waar die ou stempels gebruik is om mense onwettig toegang te gee op hul paspoorte. Die kommissaris sê hierdie inisiatief […]