# BOSA sal vandag ‘n betoging lei voor die Gallagher-konvensiesentrum in Midrand, Gauteng, wanneer president Cyril Ramaphosa ‘n toespraak lewer by die Nasionale Water- en Sanitasie-Indaba. Die party eis dringende optrede met die waterkrisis. BOSA se raadsvoorsitter, Stevens Mokgalapa, eis oplossings en nie ‘n beraad nie. Die betoging volg nadat BOSA regstappe gedoen het om […]
# Build One South Africa will lead a picket outside the Gallagher Convention Centre in Midrand, Gauteng as president Cyril Ramaphosa addresses the National Water and Sanitation Indaba today. The party demands urgent action on the water crisis. BOSA board chairperson, Stevens Mokgalapa, calls for solutions instead of summits. The picket follows BOSA’s legal action […]
# Die EFF sê hy is bekommerd oor die Parlement se jongste verslag oor uitstaande antwoorde op ministers se vrae. Volgens die verslag is 783 vrae ingedien wat verlede Donderdag afgehandel moes wees, maar 222 vrae is nie beantwoord nie. Gedurende die tydperk het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, 47 van 74 vrae nie beantwoord […]
# ActionSA in Gauteng waarsku lede van die munisipale komitee oor Openbare Rekeninge om alle vorms van intimidasie en viktimisasie by die polisie aan te meld. Dit het aan die lig gekom dat openbare verteenwoordigers wat met oorsig van openbare finansies gemoeid is, dikwels geïntimideer word. John Moodey van ActionSA sê tydens ʼn vergadering is […]
# Die Verenigde Nasies sê hy verminder sy internasionale personeel in Gaza nadat Israel sy dodelike lugaanvalle hervat het. Sowat ʼn derde van die ongeveer 100 internasionale personeellede in Gaza sal tydelik hervestig word. Israelse aanvalle het verlede week ʼn VN-kamp in Deir Al Balah getref waarin ʼn Bulgaarse werker dood en ses ander beseer […]
# Sokker: Bafana Bafana het Benin met 2-0 geklop in ʼn Wêreldbeker-kwalifiserende wedstryd in Abidjan, Ivoorkus, om steeds voor te loop in Groep C. Lyle Foster en Jayden Adams se doele in die tweede helfte was genoeg om die besoekers se oorwinning te verseker. Suid-Afrika met 13 punte na ses wedstryde, loop nou met vyf […]
# Die Gesondheidsminister, Aaron Motsoaledi, gaan regulasies oor die verbod op verkope van dagga- en hennep-produkte wat in die Staatskoerant gepubliseer is, ophef om ʼn openbare deelnameproses toe te laat. Die regulasies wat vroeër die maand gepubliseer is en groot openbare teenkanting ontlok het, verbied enige voedsel met bestanddele wat dagga, hennepsaad-olie of hennepsaad-meel bevat. […]
# The EFF says it is concerned about Parliament’s latest report on the status of outstanding replies to questions by ministers. According to the report, 783 questions were submitted and replies were due last Thursday, however about 222 questions have no replies. During this period Police minister Senzo Mchunu did not reply to 47 of the […]
# ActionSA in Gauteng is urging Municipal Public Accounts Committee members to report all forms of intimidation and victimisation to the police. It has emerged that public representatives entrusted with oversight of public finances are often intimidated. ActionSA’s, John Moodey, says during a meeting stark realities that have led to the failures, especially of local […]