# ActionSA in Tshwane sê die veelpartykoalisie se 2025/2026-konsepbegroting weerspieël ʼn verbintenis tot verantwoordelike regering. Dis die metro se eerste befondsde begroting in vier jaar. ActionSA-woordvoerder Tshepiso Modiba sê die koalisieregering moet geloof word omdat hy sy afhanklikheid van gekontrakteerde dienste met 210-miljoen-rand verminder het. Hy sê hierdie verbintenis om ʼn selfstandige stad te bou, […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die apartheid-era Kill the Boer-liedjie is teleurstellend en kommerwekkend. Die hoogste hof het AfriForum se aansoek om verlof tot appèl teen vorige bevindings dat die lied nie haatspraak is nie, van die hand gewys. Die VF Plus-leier, Corné Mulder, sê wanneer ʼn land se […]
# ʼn Amerikaanse federale regter het Withuisamptenare opdrag gegee om boodskappe van 11 tot 15 Maart op die Signal-boodskaptoepassing te hou. Jeffrey Goldberg van die Atlantic het Maandag berig hy is per abuis bygevoeg op ʼn Signal-groepklets saam met topamptenare van die Trump-administrasie wat ʼn aanval op die Houthi-rebellegroep in Jemen bespreek het. Regter James […]
# Motorsport: Die Suid-Afrikaanse F1-bodbestuurskomitee het teen die sperdatum van 18 Maart drie aanbiedinge ontvang. Die land sal na verwagting sy amptelike tender om in 2027 ʼn Grand Prix-wedren aan te bied, in Mei vanjaar indien. Suid-Afrika het in 1993 laas ʼn wedren by Kyalami in Gauteng aangebied. Die komitee sê die aanbiedinge se beoordelingsproses […]
# ActionSA in Tshwane says the multiparty coalition government’s 2025/2026 draft budget reflects a commitment to responsible governance. This is the metro’s first funded budget in four years. ActionSA’s, Tshepiso Modiba, says the coalition government must be commended for reducing its reliance on contracted services by 210-million-rand in pursuit of building internal capacity. He adds that […]
# The Freedom Front Plus says the Constitutional Court ruling on the apartheid-era chant Kill the Boer chant is disappointing and concerning. The apex court dismissed AfriForum’s application for leave to appeal previous rulings which found that the chant did not constitute hate speech. FF Plus leader, Corné Mulder, says when the country’s highest court condones […]
# President Cyril Ramaphosa lewer vandag die hoofrede by die Vroue- Ekonomiese Vergadering in Sandton, Johannesburg. Die privaat sektor, burgerlike samelewing, vroue-organisasies en die regering werk saam om die Vroue- Ekonomiese Vergadering te vorm. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê dis ʼn poging om die deelname van sakeondernemings in die besit van vroue in belangrike […]
# A US federal judge has ordered White House officials to preserve messages sent on the Signal messaging app between March 11 to 15. On Monday, Jeffrey Goldberg of the Atlantic reported he was inadvertently added to a Signal group chat with top Trump administration officials, where an imminent strike against the Houthi rebel group in Yemen […]
# Motorsport: The South African F1 Bid Steering Committee has confirmed that three bids were received by the deadline date of 18 March. The country is expected to submit its official bid to host a Grand Prix race in 2027 in May this year. South Africa last held a race in 1993 at Kyalami in […]