# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Solidariteit se jongste besoek aan Amerika is ‘n doelbewuste strategie om die regering se verhouding met Washington te ondermyn. Die Solidariteitsbeweging, ‘n sambreelliggaam vir verskeie Afrikaanse belangegroepe insluitend AfriForum en Solidariteit, voer aan die hoofdoelwit van sy besoek was om handelsbetrekkinge te bespreek. Lamola […]
# Die vakverbond Cosatu het kommer uitgespreek oor die toenemende probleem dat werkgewers nie pensioenfondsbydraes oorbetaal nie. Volgens die jongste verslag van finansiële dienste se gedragsowerheid, is 15-duisend-521 werkgewers tans agterstallig teenoor sewe-duisend-700 in 2024, en heelwat hoër as die vier-duisend wat in 2023 aangemeld is. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê dit bedreig die finansiële sekerheid […]
# Afgetrede regter Bess Nkabinde is aangestel as voorsitter van die ondersoek na die geskorste Gautengse direkteur van Openbare Vervolging, Andrew Chauke, se bevoegdheid vir sy amp. Chauke word beskuldig dat hy sy mag as aanklaer misbruik het, onder meer om sonder bewyse ʼn afpersingsklagte teen KwaZulu-Natal se voormalige Valke-hoof, Johan Booysen, aanhangig te maak […]
# Minstens vier mense is gister dood en agt gewond tydens ʼn skietvoorval by die Mormoonse Kerk in die Grand Blanc Township, Michigan. Volgens owerhede het ʼn gewapende man tydens ʼn groot diens met sy voertuig by die kerk se voordeur ingebars, op lidmate losgebrand en die kerk aan die brand gesteek. Grand Blanc Township […]
# Krieket: Suid-Afrika het Pakistan in Colombo met vier paaltjies geklop in hulle laaste voorbereidings-wedstryd vir die komende Vroue-Wêreldbekertoernooi in Indië en Sri Lanka. Pakistan het eerste gekolf en is binne 46 boulbeurte uitgeboul vir 229 nadat Ayabonga Khaka en Masabata Klaas elk twee paaltjies platgetrek het. Suné Luus en Anneke Bosch het vyftigtalle behaal […]
# Minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola, says Solidarity Movement’s latest visit to the US is a deliberate strategy to undermine the government’s relationship with Washington. The Solidarity Movement, an umbrella body for a range of Afrikaans interest groups, including AfriForum and Solidarity, stated that its primary purpose of the visit to the […]
# The Congress of South African Trade Unions has expressed concern about the rapidly growing problem of employers defaulting on pension fund contributions. According to the latest Financial Services Conduct Authority report, 15-thousand-521 employers are now in default, up from seven-thousand-700 in 2024, and much higher than the initial four-thousand reported in 2023. Cosatu’s spokesperson, Zanele […]
# Retired Justice Bess Nkabinde has been appointed to chair an inquiry into suspended Gauteng Director of Public Prosecutions, Andrew Chauke’s fitness to hold office. Chauke faces allegations of abusing his prosecutorial powers, including pressing racketeering charges without evidence against former KwaZulu-Natal Hawks boss, Johan Booysen, and withdrawing a murder case against former Crime Intelligence boss […]
# At least four people were killed and eight others wounded in a shooting at the Church of Jesus Christ of Latter-day Saints in Grand Blanc Township, Michigan, on Sunday. According to authorities, a gunman rammed a vehicle through the front of the church during a large service, before opening fire on congregants and intentionally […]