# Sokker: Kaizer Chiefs het hul aartsvyande Orlando Pirates met 2-1 in die Nedbankbeker-finaal op die Moses Mabhida-stadion verslaan en daarmee ‘n dekade lange trofee-droogte beëindig. Kaptein Yusuf Maart het ‘n laat doel aangeteken en ‘n oorwinning vir Amakhosi verseker, wat vroeg die voortou geneem het met ‘n strafskop deur Gaston Sirino. Pirates het die […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het die Nigeriese televisie-evangelis Timothy Omotoso as ‘n onwettige persoon in Suid-Afrika verklaar. Die departement se woordvoerder, Siya Qoza, sê Omotoso het vroeër sy status as ‘n verbode persoon in die hof betwis, en die hof het beslis sy status moet na die departement terugverwys word vir […]
# Padwedlope: Die Kaapstad 10K vind vandag vir die tiende keer plaas en ongeveer 15-duisend mense sal die strate van Woodbridge-eiland in Milnerton tot Laer Langstraat in die middestad invaar. Burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê atlete sal ikoniese uitsigte oor Tafelberg geniet terwyl hulle langs die kuslyn, op die N1 en in […]
# President Donald Trump van Amerika se administrasie oorweeg die opskorting van die habeas corpus, oftewel die reg van ‘n persoon om sy aanhouding in die hof te betwis. Die adjunk-stafhoof van die Withuis, Stephen Miller, het aan verslaggewers gesê Amerika se Grondwet voorsien vir die opskorting van regsvryheid tydens ‘n rebellie of inval. Verskeie […]
# Cosatu het President Cyril Ramaphosa se ernstige oproep op die Parlement verwelkom om te sorg dat die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting aan al die grondwetlike vereistes voldoen. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê Suid-Afrika ervaar steeds die snydende koste van staatskaping, korrupsie en magsmisbruik, en kan nie bekostig dat so ‘n fundamenteel […]
# Road-running: The Cape Town 10K is celebrating its tenth edition today and a sold-out field of approximately 15-thousand people will take to the streets from Woodbridge Island in Milnerton to Lower Long Street in the CBD. Mayoral committee member for Safety and Security, JP Smith says runners will enjoy iconic views of Table Mountain as they […]
# Die Polisie- en Gevangenisse se Burgerregte-unie sê polisie-opleidingsinstellings moet veilige ruimtes wees waar dissipline, etiek en professionaliteit gekweek word. ‘n Polisie-instrukteur is in hegtenis geneem en uit die SAPD-opleidingsakademie in Tshwane verwyder na die beweerde verkragting van ‘n vroulike student. POPCRU-woordvoerder, Richard Mamabolo, sê daar is vele toegewyde, gedissiplineerde instrukteurs regoor die land wat […]
# The Police and Prisons Civil Rights Union says police training institutions must be safe spaces where discipline, ethics, and professionalism are instilled. A police trainer was arrested and removed from the SAPS Training Academy in Tshwane following the alleged rape of a female trainee. POPCRU spokesperson, Richard Mamabolo, says there are countless committed, disciplined […]
# President Donald Trump’s administration is looking at suspending habeas corpus – the right of a person to challenge their detention in court. White House deputy chief of staff Stephen Miller told reporters on Friday that the US Constitution allowed for the legal liberty to be suspended in times of rebellion or invasion. There are […]