# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê voorbereidings vir die plaaslike verkiesing in 2026 sal fokus om verlore aansien in die Wes-Kaap en Gauteng te herwin. Die Nasionale Uitvoerende Komitee het ‘n provinsiale trustee aangestel om ANC-strukture te herbou en te stabiliseer na ‘n nege-persent afname in steun in die Wes-Kaap. Hy het […]
# Die Departement van Elektrisiteit en Energie sê om teen 2030 universele elektrisiteitstoegang te bereik, sal na raming 75-miljard-rand kos. Daar is 1,6-miljoen oorblywende huishoudings wat nog nie verbind is nie. Die adjunk-direkteur-generaal, Thabo Kekana, het aan die Parlement gesê die huidige befondsing- en leweringsmodelle onder die Geïntegreerde Nasionale Elektrifiseringsprogram is nie voldoende nie. Die […]
# The Department of Electricity and Energy says achieving universal electricity access by 2030 will cost an estimated 75-billion-rand to connect the remaining 1.6-million households. Deputy director-general Thabo Kekana told Parliament that current funding and delivery models under the Integrated National Electrification Programme are inadequate. The department plans to partner with the Development Bank of […]
# ANC secretary-general Fikile Mbalula says preparations for the 2026 local government elections will focus on reclaiming lost ground in the Western Cape and Gauteng. The National Executive Committee has established a provincial trustee to rebuild and stabilise ANC structures after a nine-percent decline in the Western Cape. He confirmed that former Western Cape premier […]
# Krieket: Suid-Afrika het Pakistan met 55 lopies verslaan in die eerste T20 in Rawalpindi. Reeza Hendricks het 60 van 40 balle bygedra en die Proteas het 194 vir nege in hul 20 boulbeurte aangeteken. Corbin Bosch het daarna die beste boul-vertoning van sy loopbaan gelewer. Hy het vier paaltjies platgetrek en is deur George Linde […]
# Die National Coloured Congress-parlementslid, Fadiel Adams, het ʼn klag van meineed ingedien teen KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Dit hou verband met Mkhwanazi se getuienis in die Parlement, waarin hy beweer het die gewese Polisieminister, Bheki Cele, het bankbesonderhede laat uitlek aan Vusimuzi ‘Cat’ Matlala, wat van poging tot moord beskuldig word. Hy het […]
# Die Amerikaanse weermag het op vier bote toegeslaan wat vermoedelik dwelms in die oostelike Stille Oseaan vervoer het. Veertien mense is dood en een het oorleef. Die minister van Verdediging, Pete Hegseth, sê intelligensie was bewus van die bote wat op bekende dwelmhandelroetes gevaar het met dwelms aan boord. Die jongste operasie bring die […]
# Uitspraak is voorbehou in die saak oor die publikasie van matriekuitslae in koerante en op ander openbare platforms. Die Hooggeregshof in Pretoria het die afgelope twee dae argumente aangehoor van die Inligtingsreguleerder, die Departement van Basiese Onderwys en AfriForum. Die reguleerder hou vol die manier waarop matriekuitslae gepubliseer word, oortree die Wet op Beskerming […]
# Cricket: South Africa defeated Pakistan by 55 runs in the first T20 at the Rawalpindi Cricket Stadium to take a 1-0 lead in the series. Reeza Hendricks scored 60 off 40 balls as the Proteas posted 194 for nine in their allotted 20 overs. In reply, Corbin Bosch produced a career-best bowling performance, taking four […]