# Die EFF in Gauteng het die inhegtenisneming verwelkom van ʼn verdagte wat by die moord op die hoof van die Ekurhuleni Korporatiewe en Forensiese Ouditdepartement, Mpho Mafole, betrek word. Hy is verlede maand in Kempton Park doodgeskiet. Mafole het ʼn geheimsinnige inkomste-tekort van twee-miljard-rand in die metro se elektrisiteitsrekeninge ondersoek. Die polisie soek ook […]
# President Cyril Ramaphosa het raadslede vir die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap aangestel. Die termyn begin op 1 Augustus en duur drie jaar. Die raadsvoorsitter is doktor Sunshine Myende, en Bonga Makhanya is die ondervoorsitter. Raadslede sluit in Kelly Baloyi, Wiseman Mbatha en Busisiwe Nxumalo. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die agentskap funksioneer as ʼn enkele eenheidstruktuur […]
# Amnestie Internasionaal sê die Israelse weermag se doelbewuste lugaanvalle op Teheran se Evin-tronk tydens verlede maand se 12-dae-oorlog moet as oorlogsmisdaad ondersoek word. Minstens 79 mense is volgens berigte dood en dele van die administratiewe gebou is vernietig. Die Evin-tronk is vir politieke gevangenes en buitelandse burgers. Amnestie Internasionaal sê onder internasionale humanitêre wette […]
# Soccer: Defending champions Banyana Banyana suffered a 2-1 defeat to Nigeria in the Women’s Africa Cup of Nations semifinals in Morocco. Rasheedat Ajibade gave the Super Falcons the lead from the penalty spot in the first-half. South Africa responded with a spot-kick of their own in the second-half via Linda Motlhalo. Michelle Alozie scored […]
# The EFF in Gauteng has welcomed the arrest of a suspect in connection with the murder of Ekurhuleni Corporate and Forensic Audit Department head, Mpho Mafole. He was shot dead in Kempton Park last month. Mafole had been investigating a mysterious two-billion-rand revenue shortfall from the metro’s electricity accounts. Police are also looking for the […]
# President Cyril Ramaphosa has appointed the board members of the National Youth Development Agency for a period of three years, with effect from August 1st. The board chairperson is doctor Sunshine Myende, and Bonga Makhanya is the deputy. The board members include Kelly Baloyi, Wiseman Mbatha, and Busisiwe Nxumalo. Ramaphosa’s spokesperson, Vincent Magwenya, says the […]
# Amnesty International says the Israeli military’s deliberate air strikes on Tehran’s Evin prison during last month’s 12-day war must be criminally investigated as war crimes. The strike killed at least 79 people and destroyed parts of the administrative building. The Evin prison holds political prisoners and foreign nationals. Amnesty International says under international humanitarian […]
# Die Mk-party sê die afdanking van die voormalige minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, was ‘n strategiese skuif deur president Cyril Ramaphosa om die ondersteuning van die DA te kry voor vandag se stemming oor die Begrotingswetsontwerp. Die party voer aan Nkabane was net ‘n offer, terwyl die dieper korrupsie binne die […]
Die Parlement sal vandag oor die Begrotingswetsontwerp stem, wat ‘n belangrike stap is in die afhandeling van die nasionale begroting. Dit volg op talle debatte oor departementele besteding die afgelope klompie weke. Die wetsontwerp bepaal hoe openbare fondse aan verskeie regeringsdepartemente toegewys sal word. Die woordvoerder van die Parlement, Moloto Mothapo, sê die Nasionale Vergadering […]