# Lindiwe Zulu van die ANC het Afrika se bevrydingsleiers aangemoedig om vorige oorwinnings te verdedig en te verenig vir sosio-ekonomiese vooruitgang. Zulu het by die ANC se Bevrydingsbewegings-beraad gevra vir geïntegreerde ontwikkeling en solidariteit te verstewig te midde van verhoogde globale uitdagings. Sy het aan SABC News die behoefte vir goeie regering, institutionele hervorming […]
# The ANC’s Lindiwe Zulu has urged African liberation leaders to defend past gains and unite for socio-economic progress. Speaking at the ANC’s Liberation Movements Summit, Zulu called for integrated development and stronger solidarity amid rising global challenges. She stressed to SABC News the need for good governance, institutional reform, and economic transformation to tackle […]
# Slegs een van die Guptas se drie Saxonwold-eiendomme is gister op ʼn veiling verkoop. Die eiendomme wat eens die middelpunt van die staatskaping-saga was, staan sedert 2018 leeg toe die Gupta-broers uit Suid-Afrika gevlug het te midde van toenemende bewerings van korrupsie. Die eiendom het 3,3-miljoen-rand gehaal wat 40-persent minder is as sy gelyste […]
# President Cyril Ramaphosa lei vandag ʼn vergadering tussen die nasionale en provinsiale uitvoerende gesag in die Noord-Kaap. Dis in ooreenstemming met die president se voorneme om nou saam met provinsiale en plaaslike regerings te werk om inwoners se lewens te verbeter en ekonomiese geleenthede uit te brei. Die presidensie sê die provinsiale gesag onder […]
# Die Verenigde Nasies se agentskap vir Palestynse vlugtelinge sê volgens hom is mense in Gaza nie lewend of dood nie, maar lewende lyke. Die agentskap sê minstens 113 mense in Gaza is aan honger dood waarvan 45 die laaste vier dae was. agentskaphoof Philippe Lazzarini sê hulle het kos en mediese voorraad wat op […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê klein en medium ondernemings dra wêreldwyd aansienlik by tot ekonomiese ontwikkeling en werkskepping. Hy het gister in Boksburg, Gauteng, die slotrede gelewer by die globale ministeriële vergadering oor klein en medium ondernemings. Die driedaagse geleentheid se tema was “Navigating New Business Frontiers.” Mashatile sê regerings kan die belangrikheid van klein […]
# Only one of the three infamous Gupta Saxonwold properties was sold at an auction yesterday. The properties, once at the centre of the state capture saga, have stood vacant since 2018, when the Gupta brothers fled South Africa amid mounting allegations of corruption. The sold property fetched 3.3-million-rand, 40-percent off its listed value. Park Village […]
# President Cyril Ramaphosa will lead an engagement between the national executive and the provincial executive of the Northern Cape today. This is aligned to the president’s commitment to collaborate closely with provincial and local governments to improve the lives of citizens and broaden economic opportunities. The Presidency says the provincial executive, led by premier […]
# The United Nations Relief and Works Agency for Palestine Refugees says people in Gaza are neither dead nor alive; they are walking corpses. At least 113 people have died of hunger in Gaza, 45 of them in the last four days. UNRWA chief Philippe Lazzarini says they have the equivalent of six-thousand loaded trucks […]