# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Verdediging en Militêre Veterane verwelkom die inhegtenisneming van vyf lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en twee buitelanders in Musina, Limpopo. Hulle is vasgetrek na ʼn beweerde poging om onwettige smokkelaars in ʼn ongemagtigde operasie te onderskep en onwettige sigarette by ʼn militêre basis te versteek. Die weermaglede is borgtog […]
# Die DA-parlementslid, Dianne Kohler Barnard, verwerp die bewerings wat die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, teen haar gemaak het. Hy het gister voor die Madlanga-ondersoekkommissie getuig en beweer Kohler Barnard en die National Coloured Congress se LP, Fadiel Adams, het vir politieke voordeel by intelligensiebedrywighede ingemeng. Hy beskuldig Kohler Barnard dat sy by ʼn misdaadsindikaat […]
# The High Court in Pretoria has granted the National Prosecuting Authority’s Asset Forfeiture Unit a final forfeiture order against a company linked to notorious diamond dealer, Louis Liebenberg, and his wife, Desiree’s fraudulent investment scheme. The order pertains to proceeds from unlawful activities held in a Standard Bank account under the name of the […]
# Golf: Young South African stars Benjamin van Wyk and Tyran Snyders are part of a five-way tie for the lead, after the second round of the Sunbet Challenge at the Umhlali Country Club in KwaZulu-Natal. They share the lead on six-under-par with compatriots Jaco Prinsloo, Louis Albertse, and Pieter Moolman. The five are one […]
# Parliament’s portfolio committee on Defence and Military Veterans has welcomed the arrest of five members of the South African National Defence Force and two foreign nationals in Musina, Limpopo. They were arrested after allegedly attempting to intercept smugglers in an unauthorised operation that led to the concealment of illicit cigarettes at a military base. […]
# The DA member of Parliament, Dianne Kohler Barnard, has refuted the allegations made by KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, against her. Testifying at the Madlanga Commission of Inquiry yesterday, Mkhwanazi claimed Kohler Barnard and National Coloured Congress MP Fadiel Adams interfered in intelligence operations for political gain. He accused Kohler Barnard of being involved […]
# Oekraïne het ‘n duisend liggame uit Rusland ontvang wat Moskou sê gesneuwelde Oekraïnse soldate is. ‘n Regeringsliggaam wat getalle voorsien oor Russiese krygsgevangene en verlore Russiese soldate, sê Oekraïne het 24 liggame van Russiese soldate in ruil teruggestuur. Die repatriasie van die liggame van soldate en die uitruil van krygsgevangenes is van die min […]
# Die Kabinet het die vrystelling van die konsep Nasionale Entrepreneurskapstrategie en Implementeringsplan vir openbare kommentaar goedgekeur. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die strategie fokus op die bevordering van die jeug en voorheen-benadeelde ondernemings, deur mikro-, klein- en mediumgrootte ondernemings te versterk. Die plan sluit entrepreneurskapsonderwys, tegnologie-uitruiling, toegang tot befondsing en markte, […]
# Ukraine received a thousand bodies from Russia that Moscow said were of fallen Ukrainian soldiers. A government body that provides information on Russian prisoners of war and missing Russian soldiers says Ukraine returned the bodies of 24 Russian soldiers in exchange. The repatriation of soldiers’ bodies and the exchange of prisoners-of-war are some of […]