# Die Gautengse Onderwysdepartement sê daar sal in die 2025/2026- en 2026/2027-boekjaar geen vermindering van onderwysposte in enige openbare skool in die provinsie wees nie. Volgens Solidariteit Onderwysersnetwerk maak volgende jaar se subsidie-besnoeiing van 66-persent by kwintiel 5-skole dit toenemend moeilik om onderwysers te behou, klasgroottes te beheer en noodsaaklike ondersteuningstrukture te onderhou. Die departement […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Krieket: Die mede-gasvrouland, Indië, het die verdedigende kampioen, Australië, in Navi Mumbai met vyf paaltjies verslaan om die eindstryd van die Wêreldbekertoernooi te berek. Die 22-jarige Phoebe Litchfield het gespog met 119 lopies en die jongste speler geword wat ʼn honderdtal in ʼn Wêreldbekertoernooi behaal. Australië is uitgeboul vir 338, waarna die speler van […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die adjunkminister in die Presidensie, Kenny Morolong, sê Suid-Afrika se G20-presidentskap gaan nie net oor globale sigbaarheid of aansien nie, maar om die agenda van wêreldwye samewerking in lyn te bring met gemeenskappe se prioriteite. Die G20-beraad vind in November in Johannesburg plaas. Morolong sê Suid-Afrika se G20-presidentskap het verskeie fokusareas, onder meer die hervorming […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Verenigde Nasies sê die oorlog in Soedan kom neer op versuim om internasionale reg te beskerm. Soedannese rebelle het regeringsmagte uit El Fasher verdryf wat die laaste vesting van die land se regime in die westelike Darfoer-streek was. Na raming is meer as 150-duisend mense weens die konflik dood. Die VN-noodlenigingshoof, Tom Fletcher, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Cricket: Co-hosts India completed a record run chase to claim a five-wicket win over defending champions Australia in Navi Mumbai, and reach the Women’s World Cup final. Phoebe Litchfield scored 119, becoming the youngest player to score a century at a World Cup, as the 22-year-old helped Australia to 338. In reply, player of […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Deputy minister in the Presidency Kenny Morolong says South Africa’s G20 Presidency is not only about global visibility or prestige, but it is also about aligning the agenda of global cooperation with the priorities of communities. The G20 Summit is scheduled to take place in Johannesburg in November. Morolong says South Africa’s G20 Presidency has […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The Gauteng Education Department says there will be no reduction of teacher posts in any public school in the province during the 2025/2026 and 2026/2027 financial years. According to Solidarity Teachers’ Network, the 66-percent cut in subsidies for quintile 5 schools for next year will make it increasingly difficult for schools to retain teaching staff, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The United Nations says the Sudan war is, at its core, a failure of protection to uphold international law. Sudanese rebels have driven government forces from El Fasher, the last stronghold of the country’s regime in the western Darfur region. Estimates suggest that more than 150-thousand people have died due to the conflict. UN […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die DA gaan vandag ‘n wetsontwerp in die Parlement voorlê wat daarop gemik is om Swart Ekonomiese Bemagtiging te vervang met ‘n nuwe model vir ekonomiese insluiting. Die party sê die huidige SEB-beleid het die elite wat ANC-bande het verryk, terwyl miljoene Suid-Afrikaners steeds in armoede leef. Die debat onder die titel Ekonomiese Insluiting […]