# Die vakbond COSATU het die aanstelling van die nuwe raad van die Werkloosheidsversekeringsfonds verwelkom. COSATU sê hulle is gereed om saam met die Minister van Arbeid, Nomakhosazana Meth, te werk om wanbestuur, korrupsie en verouderde stelsels reg te stel. Woordvoerder Matthew Parks sê die federasie sal druk uitoefen vir die modernisering van die fonds, […]
# Saudi Arabia is ramping up a crackdown on unregistered worshippers at next week’s hajj pilgrimage. Regular raids, drone surveillance and a barrage of text alerts are aimed at rooting out unauthorised visitors in and around the holy city of Mecca. The simple message, “No hajj without a permit”, is being blared out in a […]
AfriForum has strongly criticised the City of Tshwane’s new city cleaning levy, calling it an act of double taxation. The municipality has approved a monthly charge of around 200-rand for properties not using its refuse collection service. According to the organisation, residents who opted for private refuse removal due to poor municipal service are now […]
# Saoedi-Arabië gaan strenger optrede teen ongeregistreerde aanbidders tydens volgende week se hadj-pelgrimstog. Gereelde klopjagte, hommeltuigmonitering en ‘n stortvloed van tekswaarskuwings is daarop gemik om ongemagtigde besoekers in en om die heilige stad Mekka te keer. Die eenvoudige boodskap, “Geen hadj sonder ‘n permit nie”, word oor en oor herhaal in ‘n meedoënlose veldtog wat […]
# AfriForum is sterk gekant die Stad Tshwane se nuwe skoonmaakheffing en bestempel dit as dubbele belasting. Die munisipaliteit het ‘n maandelikse heffing van sowat 200-rand goedgekeur vir eiendomme wat nie hul vullisverwyderingsdiens gebruik nie. Die organisasie sê inwoners wat weens swak munisipale diens eerder privaat verwydering gekies het, word nou op ‘n onregverdige manier […]
# Limpopo-polisie het ʼn ondersoek begin na die dood van ʼn lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag by Lulekani-township buite Phalaborwa. Die polisie sê die man is gisteroggend talle kere geskiet terwyl hy op pad was werk toe by die 7-SAI-bataljon in Phalaborwa. Vyf leë koeëldoppies is op die toneel gevind en die soldaat se […]
# Die Kanadese eerste minister, Mark Carney, het die hofbeslissing verwelkom wat ʼn stokkie steek voor president Donald Trump se omvattende globale tariewe. ʼn Paneel van drie regters by die Amerikaanse Internasionale Handelshof het bevind Trump het sy gesag oorskry toe hy ʼn noodwet gebruik het om teen byna elke land tariewe te hef. Carney […]
# Rugby: Die Suid-Afrikaners Griffin Colby en Quinton Immelman is ingesluit op die lys wedstrydbeamptes vir die komende Onder 20-rugbykampioenskap in Italië. Colby sal as wedstrydskeidsregter optree terwyl Immelman as televisie-wedstrydbeampte betrokke sal wees. Die paneel sluit tien skeidsregters en vyf televisiebeamptes in. Die wêreld se 12 beste spanne sal van 29 Junie tot 19 […]
# Limpopo police have launched an investigation following the killing of a South African National Defence Force member at Lulekani township outside Phalaborwa. According to police, the man was shot multiple times while on his way to work at the 7-SAI battalion in Phalaborwa on Thursday morning. Five empty cartridges were found at the scene, […]