# Die ANC het ontken dat daar spanning bestaan tussen president Cyril Ramaphosa en oudpresident Thabo Mbeki. Dit volg op die besluit van Mbeki en sy stigting om aan die tweedaagse nasionale konvensie te onttrek. Groepe soos die Thabo Mbeki-stigting en die Desmond en Leah Tutu-stigting het ‘n lang lys kwessies gestel vir hul onttrekking, […]
# The ANC has denied tensions exist between president Cyril Ramaphosa and former president Thabo Mbeki. This follows the decision by Mbeki and his foundation to withdraw from the two-day national convention. Groups such as the Thabo Mbeki Foundation and the Desmond and Leah Tutu Foundation cited a long list of issues, including a tight […]
# Die Forum for South Africa doen ‘n beroep op die regering om die storting van hoenders en varkvleisprodukte van Amerika na plaaslike markte te beeïndig. FOSA waarsku die invoere bedreig plaaslike boere, fabrieke en poste, en kan werkloosheid en armoede vererger. Tebogo Mashilompane van die Forum doen ‘n beroep op die owerhede om die […]
# The DA will submit Parliamentary questions to Defence and Militart Veterans minister Angie Motshekga, demanding full disclosure on costs, funds raised, and spending from the SANDF’s luxury Golf Day at Pinnacle Point in Mossel Bay on 19 September. The party says hosting such an event is tone-deaf while veterans’ medical bills go unpaid and […]
# Die DA gaan vrae in die Parlement aan die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, rig en aandring op ‘n volledige openbaarmaking van kostes, fondse wat ingesamel is, en die besteding op die SANW se weelderige gholfdag by Pinnacle Point in Mosselbaai op 19 September. Die party sê die aanbieding is om […]
# Gholf: Die Mexikaan Luis Carrera gaan probeer om sy derde titel op die Sonskyn-toer te buit wanneer hy vandag in die Vodacom Origins of Golf by die Parys-gholflandgoed in die Vrystaat afslaan. Die Suid-Afrikaner Jean Hugo keer terug as die gunsteling wat al ʼn rekord van 12 Vodacom Origins of Golf-titels gewen het. Die […]
# Meer as vier-duisend-600 oorlewendes het in 2024 mishandeling verduur wat gebruik is as wapens van oorlog, marteling, terrorisme en politieke onderdrukking. Dit is 25-persent meer as die vorige jaar. Dit volg die Verenigde Nasies se jaarlikse verslag oor konflikverwante seksuele geweld. Die verslag dek 21 lande en 92-persent van die slagoffers is vroue en […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het dokumente by die Gautengse Hooggeregshof ingedien om alle hangende sake oor die Nasionale Gesondheidsversekering op te skort. Dit is tot die Konstitusionele Hof president Cyril Ramaphosa se appèl aanhoor oor die bekendmaking van inligting wat gelei het tot sy besluit om die NGV-wetsontwerp te bekragtig, en kwessies […]
# Die Presidensie sê die hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, generaal Rudzani Maphwanya se reis na Iran was nie goedgekeur nie. Tydens ʼn besoek aan Teheran, het Maphwanya en Iran se weermagbevelvoerder, Amir Hatami, volgens berigte hulle lande se gedeelde doelwit geloof om globale arrogansie en aggressiewe koloniale benaderings te beveg. Maphwanya het ook […]